Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Umhlanga

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mariana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige, ruim, netjiese en skoon eenheid. Die eenheid, kamer, badkamer en kombuisarea was ruim, skoon, netjies, privaat en stil met 'n baie mooi uitsig van die pragtige tuin. Carina het my en my man hartlik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig veilig vriendelik skoon en snoesig. Ons sal enige tyd weer by Little Umhlanga bly. Dit was so lekker ons was dadelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lou M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great plek as jy in die omgewing moet wees. Die plek was maklik om te kry en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige plekkie, lekker gerus en gebly, huis weg van die huis af. Baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Awesome verblyf en goed geleë vir dames wat alleen reis. Ons het die verblyf baie geniet. Baie skoon, netjies en privaat. Ons was 2 dames en het beslis baie veilig gevoel. Gasvrou het ons welkom geheet en toestemming gegee dat ons vroeër in kan gaan aangesien ons 'n funksie bygewoon het in die area. Sal Little Umhlanga aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam goeie waarde vir geld. Heerlike verblyf al die 2de keer wat ons daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig en gemaklik. Baie vriendelik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie E
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Was heerlik gewees dankie. 100% aangenaam dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag
4.0
Mei 2024

Huis weg van huis. Heerlik gebly in 'n 'huislike' opset. Beddens slaap baie lekker en alles is vars en mooi. Vriendelike eienaars. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik gebly! Ons het heerlik gebly by Little Umhlanga. Die beddens o. a was perfek. Karre was veilig in 'n toe garage geparkeer. Dit is ruim kamers met gemaklike sitbanke. Die een kamer het 'n lekker groot stort met 2x driekwart beddens en aparte toilet. Die ander kamer 'n koning grootte bed met 'n bad. Groot genoeg yskaste ( nie bar fridges). Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umhlanga-straat 690, Wingate Park, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA046de1b4b07919e334ef76874e9119a7aa5863e96f73d4ae84788d339a59624b83602e4776c8e8eef4a5e2098abba13dd6dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 690 Umhlanga Street Wingate Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.825961081325 28.2673190886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang