Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Westcoast Paradise

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Nate J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

A gem of a place with everything you need for a holiday. We had a wonderful stay! The place had everything we needed, even spices and sauces. Close to the beach and secure for the kids to play freely. We were very comfortable at Little Westcoast Paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Absolutely amazing. The stay was amazing. The house was clean and dust free and had everything we needed. I will definitely book this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jowayne
Little Westcoast Paradise
You're more than welcome.

John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Ons het dit baie geniet. Dit was heerlik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jowayne
Little Westcoast Paradise
Sien uit om jou weer te sien, Johan. Wees veilig en dankie vir die mooi resensie.

Samonè S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Thank you Little Westcoast Paradise. Very beautiful home, nice location. We had a very nice break, my husband and children loved it. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jowayne
Little Westcoast Paradise
Dankie Simon Dankie vir u kuier, sien weer.

Heinrich S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Uitstekend, fantasties en 'n droom. 5 ster. Ons het baie lekker gebly. Ons was goed ontvang. Die gasvrou was baie vriendelik. Ons sal beslis weer terugkom en ook ons vriende verwys. St. Helena Baai was nie deel van die planne nie, maar dit was uitstekend. Ons kom beslis terug. Die kinders is gelukkig en wil weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jowayne
Little Westcoast Paradise
Goeie dag Heinrich, ons is so bly julle het lekker gebly. Die Paradise Sal sal ook 'n hot tub inkry, so ons sien uit om julle weer te sien. Little West Coast is 'n juweel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jowayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seal-singel 40, Golden Mile, St. Helenabaai, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75fa19f55909be05a33b5bf390e6cec9f9fc60f334dda46fe7db191092fb5460f2df1e243177a36cddb9d015e59286b8b035?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 40 Seal Crescent Golden Mile 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.723007843353 17.963897095106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang