Little Westcoast Paradise
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Jan 2025 tot 19 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seal-singel 40, Golden Mile, St. Helenabaai, 7580, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Little Westcoast Paradise is 'n oulike selfsorgvakansiehuis in Golden Mile, St. Helenabaai. Dit is net 'n entjie se stap vanaf die Golden Mile-strand wat dit ideaal maak vir 'n strandvakansie vir 'n gesin.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n tweede badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus is. Die aangrensende etenstafel het sitplek vir 4. Die sitarea het rusbanke en 'n slim-TV met YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jowayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Seal-singel 40, Golden Mile, St. Helenabaai, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Westcoast Paradise het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seal-singel 40, Golden Mile, St. Helenabaai, 7580, Wes-Kaap