Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Littlestone Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Joeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Littlestone Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pieter S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Lekker plek en rustig.

Het lekker gebly soos altyd.

Barbara P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara P

Stilte vir die siel.

Die perfekte wegbreekplek! Stil en rustig, 'n kabellende rivier, pragtige, veilige staproetes, skoon, goed toegeruste akkommodasie en gasheer en gasvrou wat uit hul pad gaan om seker te maak dat gaste gerieflik is. Kan dit nie hoog genoeg aanbeveel nie!

Littlestone Cottage se terugvoer

Ek is bly jul het dit geniet hier by ons in die stukkie paradys. Ons hoop om jul binnekort weer te sien.

Littlestone Cottage
Hester K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K

Rus vir die siel.

'n Plekkie waar die stilte met jou siel praat.

Karen U - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen U

Little piece of heaven.

It was an awesome getaway. Just what we needed for a weekend break away in this stunning cottage. Thank you for making it possible to enjoy so close to home.

Pieter S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Beste vakansieplek wat ek al geboek het.

Rustig plek, slaap sommer lekkerder en voel veilig daar.

Littlestone Cottage se terugvoer

Dankie Pieter dit was 'n plesier om julle hier te hê en julle is enige tyd weer welkom.

Littlestone Cottage
Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

As jy nie hier rus vir jou siel vind nie, het jy nie 'n siel nie, dit is 'n juweel wat ons gevind het en voel ons nou skatryk. Teruggaan is 'n moet.

Dit was weer een van daai trippies waar jy ry en ry en wonder waar lei die paadjie ons en dan bereik jy reg onder in die kloof jou bestemming ─ Littlestone Cottage. Ja jy het dalk die naam geweet en die foto'tjies gesien, maar dit regverdig dit nie, dit was net hemel op aarde om daar uit te klim in die hemel, ek het nie besef daar loop 'n pad hemel toe nie. Ons is 'n groepie van 5 vriende van die Weskus en verken ons Suid-Afrika so 1 of 2 keer 'n jaar en net soms besoek jy plekke wat vir jou regtig uitstaan en Littlestone is een van hul. Die van jul wat lief is vir die natuur en 'n voëlboek besit, laai hom in die motor en vat die pad en gaan kuier, jul sal nie spyt wees nie. Ons, die Weskus-pelle, sê net baie dankie dat die stukkie hemel met ons gedeel is.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laaiplaats No. 59/6, Leeukloof, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA658f54ceadf5799bc4f8608002dff07d895ab1e1003f30ac43debc560b08c01aa81c93a6a1f7d6105487b743b94bb1f6a1e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Laaiplaats No 59/6 Leeukloof 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.963457863318 22.083207639989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang