Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Littleview

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dewald Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Littleview
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melanie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

It was exceptional. We got a friendly reception. The owner was warm and helpful.

Our stay was awesome. Our home away from home. It's perfect for a family.

Maurits P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurits P

Dit was baie lekker, netjies en skoon en goed geleë. Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Was bly om die opsie te kry op so 'n kort kennis. Dit was presies wat ons nodig gehad het vir die twee aande.

Lorenzo A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo A

Great.

The host is phenomenal.

Marieta V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

Waarde vir geld.

Die 3-slaapkamer-eenheid en spasie is wonderlik. Die plek kort nog werk hier en daar. Absolute waarde vir geld en die moeite werd as jy 'n beperkte begroting het. Die stortdeur was stukkend by die een kamer en die vlieë het ons baie gepla. Daar is 'n boonste eenheid ook, mens hoor heeltyd die ander gaste loop. In ons geval het ons die gekraak in die vloer bo gehoor tot laat aand en vroegoggende. Dis nogal iets om aan gewoond te raak. Verder het ons heel lekker gebly, baie dankie.

John T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John T

Baie gesellig en goed toegerus.

Ons gaan weer van die akkommodasie gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilus-straat 3, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f0263f300b0da949c30288c3b4454a62920deb389c3385e757c36bf8a7fa32ad353bd44f8e4216f119cba7945e62d260ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 3 Nautilus Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.0530339 24.9127272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang