Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Littlevlei Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Simoney Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Littlevlei Self-Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Zw K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zw K

Wonderlike plaaservaring! Heerlike verblyf met 'n lieflike kaggel vir die koue.

Ons kinders het die plaas ongelooflik baie geniet! Hulle kon selfs hoender eiers gaan uithaal. Die kaggel was heeltyd aan met die koue nat weer. Volgende keer sal ons nog die lekker stoep ook benut as die son skyn.

Eugene F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F

Great location, value for money, friendly host! Will be visiting again soon.

See stars.

Bevan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan L

Goeie prys vir 'n hele woonstel. Gemaklike kamers.

Baie mooi gebly - bring net iets om die muskiete te voorkom.

Louis Jones B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Jones B

Awesome plek met die mooiste views.

Ons het ons tyd op die plek baie geniet. Om weg te kom uit Johannesburg en op so 'n rustige plek te kan wees, is wonderlik. Terwyl jy braai, kyk jy uit op die mooiste berge. Die eienaars is baie vriendelike mense. Baie dankie vir die lekker en mooi verblyf.

Monique V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Heerlik gebly. Lekker warm gestort.

Baie lekker gebly. Lieflike matrasse en duvets. Rustige atmosfeer. Die 'loft' slaapkamers kan dalk 'n bietjie van 'n probleem vir baie lang mense wees. En ook die feit dat die badkamer op die onderste vlak is. Dit raas nogal om by die trappe af te gaan in die nag.

Wikus B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B

Lekker vir ontspan.

Heerlike wegbreek met vriendelike mense. Die eienaars was baie tegemoetkomend en behulpsaam gewees, bereid om te help as ons vasgehaak het. Ons het lekker die plaas verken, en asemrowende sonsondergans geniet. Ek sal in die toekoms weer die huisie besoek, definitief in die hartjie van die winter, sodat die vlieë bietjie kan slaap.

Roland D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D

Heerlik en ontspanne.

Baie rustige en veilige mooi plaasomgewing. Die woonstel is lekker ruim, netjies en goed toegerus. Dit het 'n heerlike groot buite om vir kinders te speel. Ons buite-ervaring was gekniehalter deur die winterstormweer. Albei slaapkamers is op die solderverdieping, dus nie geskik vir klein kindertjies en ouer mense nie. Die kaggel was beslis 'n wenner. 'n Onderdak braai sou die ervaring baie aangenamer maak. Nogtans 'n lekker blyplek en word beslis aanbeveel.

Beatrix S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix S

Very pleasant.

Pleasant stay. Didn't realize it was that far out of town. Directions vague.

Henrico V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henrico V

Was baie lekker en ons wil graag weer kom in die toekoms.

Dus is 'n baie mooi plek, rustig en lekker vir jou familie of vriende, of selfs as paartjies.

Janine N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine N

Lekker op die plaas.

Ja, dankie. Ek soek net 'n ophangplek in altwee kamers vir klere.

Sanet N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet N

Heerlik geslaap met 'n pragtige uitsig.

Ons het heerlik gebly. Die plek is pragtig en ruim en die bed slaap heerlik. Ons het die kaggel in die koue aande geniet.

Eduard L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eduard L

Rustige verblyf, maar geriewe beperk, slaapkamer totaal onaanvaarbaar.

Nie op standaard. Aanduidings na verblyf nie reg nie, stop in middel van grondpad. Geen sif voor vensters, muskiete vreet jou op.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietvleiweg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA181bb58a91ee6cedd1ab0fe9ce59341cc1349d64985cc2463d3c76b0ed7ed9a0239790c18db729f74b25954bd1e612feab70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Palmietvlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.553554349125 19.024297046937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang