Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Littlevlei Self-Catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Zw K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderlike plaaservaring! Heerlike verblyf met 'n lieflike kaggel vir die koue. Ons kinders het die plaas ongelooflik baie geniet! Hulle kon selfs hoender eiers gaan uithaal. Die kaggel was heeltyd aan met die koue nat weer. Volgende keer sal ons nog die lekker stoep ook benut as die son skyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great location, value for money, friendly host! Will be visiting again soon. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bevan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie prys vir 'n hele woonstel. Gemaklike kamers. Baie mooi gebly - bring net iets om die muskiete te voorkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Jones B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Awesome plek met die mooiste views. Ons het ons tyd op die plek baie geniet. Om weg te kom uit Johannesburg en op so 'n rustige plek te kan wees, is wonderlik. Terwyl jy braai, kyk jy uit op die mooiste berge. Die eienaars is baie vriendelike mense. Baie dankie vir die lekker en mooi verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Heerlik gebly. Lekker warm gestort. Baie lekker gebly. Lieflike matrasse en duvets. Rustige atmosfeer. Die 'loft' slaapkamers kan dalk 'n bietjie van 'n probleem vir baie lang mense wees. En ook die feit dat die badkamer op die onderste vlak is. Dit raas nogal om by die trappe af te gaan in die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Lekker vir ontspan. Heerlike wegbreek met vriendelike mense. Die eienaars was baie tegemoetkomend en behulpsaam gewees, bereid om te help as ons vasgehaak het. Ons het lekker die plaas verken, en asemrowende sonsondergans geniet. Ek sal in die toekoms weer die huisie besoek, definitief in die hartjie van die winter, sodat die vlieë bietjie kan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Heerlik en ontspanne. Baie rustige en veilige mooi plaasomgewing. Die woonstel is lekker ruim, netjies en goed toegerus. Dit het 'n heerlike groot buite om vir kinders te speel. Ons buite-ervaring was gekniehalter deur die winterstormweer. Albei slaapkamers is op die solderverdieping, dus nie geskik vir klein kindertjies en ouer mense nie. Die kaggel was beslis 'n wenner. 'n Onderdak braai sou die ervaring baie aangenamer maak. Nogtans 'n lekker blyplek en word beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Very pleasant. Pleasant stay. Didn't realize it was that far out of town. Directions vague.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henrico V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Was baie lekker en ons wil graag weer kom in die toekoms. Dus is 'n baie mooi plek, rustig en lekker vir jou familie of vriende, of selfs as paartjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Lekker op die plaas. Ja, dankie. Ek soek net 'n ophangplek in altwee kamers vir klere.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Simoney Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietvleiweg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA181bb58a91ee6cedd1ab0fe9ce59341cc1349d64985cc2463d3c76b0ed7ed9a0239790c18db729f74b25954bd1e612feab70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Palmietvlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.553554349125 19.024297046937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang