Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liv-In-Mondeor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Diana L
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Heerlik om saans onder lapa by swembad te ontspan. Ons het ons verblyf terdeë geniet. Heerlik om saans onder lapa by swembad te ontspan. Baie veilig, baie netjies. Baie, baie dankie. Ons sal weer hierheen kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Liv-In-Mondeor
Ons is so bly julle het ontspan en julle is welkom enige tyd. Dankie.

Busisiwe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Home away from home. Marvelous, home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Liv-In-Mondeor
Thank you so much Happy we can assist you

Pedro S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker, gemaklik. Dit was uitstekend. Ons was verras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustig met uitstekende diens en pragtige woning. Ek het baie lekker en rustig gebly met baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Liv-In-Mondeor
Hi Engela Die week was so gou And thank you so much

Corli G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker en netjies. Ja, baie lekker. Wil net 'n voorstel maak om maar net 'n koffietjie en suiker te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Netjiese huis, goed geleë, veilig en goeie gasheer. Goed georganiseerde gasheer. Die huis is baie veilig. Ons het maklike toegang tot die hoofweë gehad asook winkelsentra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Liv-In-Mondeor
Hi Dit is 'n groot plesier Lekker dag

Collin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Anna was a friendly and supportive host. A really relaxing weekend. The rooms were spacious. The kitchen was spacious and well-equipped with all you need. All over an awesome stay in a well-secured house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Steven
Liv-In-Mondeor
Hi Collin, It was a pleasure hosting you.

Jon K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

House with secure pool area for large family. We specifically were looking for a place that could accommodate a toddler but with a pool and needed a secure pool fence. The pool area is nice with a boma and braai, which was lovely. The house is sparsely furnished, which suited us (no small ornaments to break). Live-on-property Anna did washing (for a small fee) but did not intrude (which was nice). The property manager was responsive at all times and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maqhinga Z
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Great. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley M
1 nag
4.6
Apr 2023

Stayed for a sporting event at Thaba Trails. Very good location. Lovely spacious accommodation. No toaster. A little bit of general upkeep is needed in some areas. Anna was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNTA4YzYyLTlmMGEtNDNjZS05NjRhLWVlODc5OGI5NjVmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 198 Chelverton Avenue Mondeor 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.27875 28.00065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang