Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liv-In-Mondeor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Liv-In-Mondeor
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Pedro S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pedro S

Lekker, gemaklik.

Dit was uitstekend. Ons was verras.

Engela B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B

Rustig met uitstekende diens en pragtige woning.

Ek het baie lekker en rustig gebly met baie goeie diens.

Liv-In-Mondeor se terugvoer

Hi Engela
Die week was so gou
And thank you so much

Liv-In-Mondeor
Corli G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli G

Baie lekker en netjies.

Ja, baie lekker. Wil net 'n voorstel maak om maar net 'n koffietjie en suiker te gee.

Corne A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne A

Netjiese huis, goed geleë, veilig en goeie gasheer.

Goed georganiseerde gasheer. Die huis is baie veilig. Ons het maklike toegang tot die hoofweë gehad asook winkelsentra.

Liv-In-Mondeor se terugvoer

Hi
Dit is 'n groot plesier
Lekker dag

Liv-In-Mondeor
Collin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Collin V

Anna was a friendly and supportive host. A really relaxing weekend.

The rooms were spacious. The kitchen was spacious and well-equipped with all you need. All over an awesome stay in a well-secured house.

Liv-In-Mondeor se terugvoer

Hi Collin,
It was a pleasure hosting you.

Liv-In-Mondeor
Maqhinga Z - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maqhinga Z

Great.

Good value for money.

Hayley M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley M

Stayed for a sporting event at Thaba Trails. Very good location.

Lovely spacious accommodation. No toaster. A little bit of general upkeep is needed in some areas. Anna was very helpful.

Bianca V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Pleasant.

Cars were parked behind 2 gates. There was an alarm system we could use. It's close to shopping areas and China Mall. Could use upgrades in small things (eg., coasters, cheap painting where the TV's used to be, the beeping from the electric fence could be silenced), but for the price we paid, it was a good deal. The owner and personnel were easily reachable.

Liv-In-Mondeor se terugvoer

Hi

Thank you Bianca
We normally get request for tvs in bedrooms so we leave the wall mount in bedrooms.

Good idea we will look into that.
Thanks

Liv-In-Mondeor
Peter B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B

Gerieflike skoon, veilige plek.

Ideaal vir 'n groep vriende.

Samantha M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha M

Had a lovely stay! Everything was fine, except they should at least install an air conditioner.

Will be returning in the future! 12 min drive away from Nasrec which was really convenient for us! Safe, quiet area.

Ida V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Ons het lekker gebly, ruim, netjies en veilig!

Ons verblyf by Liv-In-Mondeor was baie aangenaam, rustig en veilig. Steven en Anna was regtig baie behulpsaam tydens ons verblyf. Die huis is ruim en baie goed ingerig en veilig.

Liv-In-Mondeor se terugvoer

Hi Ida, dit was 'n groot plesier.

Liv-In-Mondeor
Aneleh F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneleh F

Ek was in Mondeor vir 'n week se opleiding en het huis toe gekom na 'n ruim en gerieflike ruimte, met uiters vriendelike en behulpsame personeel.

Die eienaar het my per WhatsApp deurgaans op hoogte gehou van aanwysings, beurtkragskedules en was baie behulpsaam toe ek per ongeluk die alarm laat afgaan het. Ek het veilig gevoel en gevoel dat hy my beste belang op die hart het. Sy assistent op die perseel was gaaf en behulpsaam.

Liv-In-Mondeor se terugvoer

Hi Aneleh
It was a pleasure to assist you.
Thank you very much for your feedback and assistance.
Have a good week.

Liv-In-Mondeor
Shorlaine D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shorlaine D

Very comfortable.

It was great for our visit. Worked out very well. Lovely house.

Laura S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura S

Will stay there again.

Will recommend to friends and family.

Liv-In-Mondeor se terugvoer

Hi Laura,
This is much appreciated and you are always welcome.
Take care during these challenging times.

Liv-In-Mondeor
Henry C - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry C

Na 'n gesukkel om warm water te kry, kwansuis a.g.v. kragfluktuering en ook om 'n spieël in die badkamer te kry, het dit beter gegaan.

Sien sterre.

Liv-In-Mondeor se terugvoer

Hi Henry
Dit was mooi om julle te ontmoet en ons sal daardie solar geiser uitsorteer met beurtkrag tye.
Dankie.

Liv-In-Mondeor
Arnold A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold A

Satisfied.

Great attention to customer satisfaction.

Liv-In-Mondeor se terugvoer

Good day Arnold,

It was a pleasure having you over and call us anytime in the future

Regards

Liv-In-Mondeor
Suzette J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette J

Rustige en veilige omgewing.

Dit is die tweede keer wat ons oorbly en weereens soos die vorige keer is daar aan ons verwagtinge voldoen. Die personeel was almal baie vriendelik en behulpsaam. Die huis was ook pragtig skoon. Sal dit beslis aanbeveel.

Leslie J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie J

Tensy die plek beter skoongemaak word, sal ek nie weer daar tuis gaan nie.

Slaapkamer-beddegoed vuil en sweet reuk op kussings. Onaangename reuk in hangkaste. Toiletpot nie reg skoongemaak nie. Kombuis het kokkerotte van alle groottes. Onaangename verblyf.

Liv-In-Mondeor se terugvoer

Hi Leslie,
We will investigate the points you have raised. We are surprised you stayed there for 2 nights in those conditions without informing us immediately.
Our humblest apology to you and your partner.
Regards

Liv-In-Mondeor
Clarke K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clarke K

Refreshing.

Had a very superb weekend.

Liv-In-Mondeor se terugvoer

Thank you so much and we hope to see you soon again.
Thank you.

Liv-In-Mondeor
Lindiwe S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe S

It's affordable and also they know how to advertise. What you see is wat you get.

It's was very nice but cold, heater is needed, but other than that I love it and will tell others.

Rene H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene H

Was baie goed.

Place was good, neat and safe in a very good, quiet area. Close to South Gate Mall.

Suzette J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette J

Dit was baie lekker en gerieflik.

Sal dit beslis by vriende aanbeveel. Ons kom een keer 'n jaar na Nasrec vir 'n konferensie en gaan weer daar tuisgaan. Steven was uitstekend en het ons die hele tyd op hoogte gehou van alles.

Welo M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welo M

It's a very beautiful place, but I'll recommend they install air conditioning.

See stars.

Nonkululeko M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonkululeko M

Pleasant.

We just did not appreciate the dogs that were not locked away.

Faith M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith M

Our stay was great!

Everything about the guest house was great, my fiance and i loved and enjoyed our stay. Thank you, Steve!

Lindsay G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindsay G

Steven was very helpful and accommodating.

Very neat and tidy. Little extras like tea, coffee or rusks would have made my stay even more pleasant.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwNTA4YzYyLTlmMGEtNDNjZS05NjRhLWVlODc5OGI5NjVmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 198 Chelverton Avenue Mondeor 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.27875 28.00065
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang