Liv-In-Mondeor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Corli G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Corne A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese huis, goed geleë, veilig en goeie gasheer.
Liv-In-Mondeor se terugvoer
Hi
Dit is 'n groot plesier
Lekker dag
Collin V - Jan 2024
Algehele gradering
Anna was a friendly and supportive host. A really relaxing weekend.
Liv-In-Mondeor se terugvoer
Hi Collin,
It was a pleasure hosting you.
Maqhinga Z - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
Peter B - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike skoon, veilige plek.
Hayley M - Apr 2023
Algehele gradering
Stayed for a sporting event at Thaba Trails. Very good location.
Samantha M - Mrt 2023
Algehele gradering
Had a lovely stay! Everything was fine, except they should at least install an air conditioner.
Bianca V - Feb 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Liv-In-Mondeor se terugvoer
Hi
Thank you Bianca
We normally get request for tvs in bedrooms so we leave the wall mount in bedrooms.
Good idea we will look into that.
Thanks
Ida V - Des 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, ruim, netjies en veilig!
Liv-In-Mondeor se terugvoer
Hi Ida, dit was 'n groot plesier.
Shorlaine D - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Aneleh F - Aug 2022
Algehele gradering
Ek was in Mondeor vir 'n week se opleiding en het huis toe gekom na 'n ruim en gerieflike ruimte, met uiters vriendelike en behulpsame personeel.
Liv-In-Mondeor se terugvoer
Hi Aneleh
It was a pleasure to assist you.
Thank you very much for your feedback and assistance.
Have a good week.
Laura S - Mei 2021
Algehele gradering
Will stay there again.
Liv-In-Mondeor se terugvoer
Hi Laura,
This is much appreciated and you are always welcome.
Take care during these challenging times.
Henry C - Jul 2020
Algehele gradering
Na 'n gesukkel om warm water te kry, kwansuis a.g.v. kragfluktuering en ook om 'n spieël in die badkamer te kry, het dit beter gegaan.
Liv-In-Mondeor se terugvoer
Hi Henry
Dit was mooi om julle te ontmoet en ons sal daardie solar geiser uitsorteer met beurtkrag tye.
Dankie.
Suzette J - Sep 2019
Algehele gradering
Rustige en veilige omgewing.
Leslie J - Jan 2019
Algehele gradering
Tensy die plek beter skoongemaak word, sal ek nie weer daar tuis gaan nie.
Liv-In-Mondeor se terugvoer
Hi Leslie,
We will investigate the points you have raised. We are surprised you stayed there for 2 nights in those conditions without informing us immediately.
Our humblest apology to you and your partner.
Regards
Arnold A - Jan 2019
Algehele gradering
Satisfied.
Liv-In-Mondeor se terugvoer
Good day Arnold,
It was a pleasure having you over and call us anytime in the future
Regards
Clarke K - Des 2018
Algehele gradering
Refreshing.
Liv-In-Mondeor se terugvoer
Thank you so much and we hope to see you soon again.
Thank you.
Rene H - Des 2018
Algehele gradering
Was baie goed.
Suzette J - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en gerieflik.
Lindiwe S - Jun 2018
Algehele gradering
It's affordable and also they know how to advertise. What you see is wat you get.
Welo M - Nov 2017
Algehele gradering
It's a very beautiful place, but I'll recommend they install air conditioning.
Nonkululeko M - Sep 2017
Algehele gradering
Pleasant.
Lindsay G - Jul 2017
Algehele gradering
Steven was very helpful and accommodating.
Faith M - Jun 2017
Algehele gradering
Our stay was great!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng