Liv-In-Mondeor
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Liv-In-Mondeor bied oornag-selfsorgverblyf aan sakereisigers, paartjies of studente. Die eenhede is in Mondeor in Johannesburg-Suid geleë en dit is naby verskeie winkels en geriewe.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede waarvan beide 'n aparte ingang het. Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en Eenheid 2 het slaapplek vir 6 gaste in 3 kamers. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste ontvang 'n sleutel en 'n afstandbeheer vir maklike toegang tot die perseel.
Partytjies, drankgebruik deur minderjariges, en dagbesoekers word nie toegelaat tensy die bestuur in kennis gestel is nie.
Liv-In-Mondeor het 'n swembadarea met pragtige uitsigte oor die Klipriviernatuurreservaat. Dit is ideaal geleë net 20 minute van plaaslike winkels en restaurante af.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Gaste dink Liv-In-Mondeor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chelvertonlaan 198, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng