Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Live-A-Little

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jacques V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Awesome. We had a delightful four day stay at Live-a-Little. The accommodation exceeded our expectations. The home is lovely and well appointed, yet comfortable. Mariette was a gracious hostess, updating us on a daily base regarding loadshedding time schedules in the area. along with Gerard and Colleen. Our room was spacious, and the bed was perfect. Unforgettable visits from the animals. It was a memorable stay. We plan to keep coming every year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Sielerus gewees. Is 'n baie lekker plekkie het lekker uitgerus en wou nie terug kom Gauteng toe nie. Al negatiewe gedeelte is die load shedding gewees drie keer per dag, maar ons was toegerus met die nodige beligting ens. Die eienaar en die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Live-A-Little
Baie, baie dankie Christine. Dit was voorwaar 'n groot voorreg om julle by Live-A-Little te hê. Julle was regtig goeie gaste en dit is 'n eer om gaste soos julle te hê. Ons hoop julle boek sommer binnekort weer. Ons sien baie uit daarna om julle terug te verwelkom. Nogmaals 'n duisend dankies aan julle. Tot weersiens Vriendelike groetnis Mariette

Elsabe D
Kort verblyf
5.0
Sep 2018

Baie gerieflike verblyf in pragtige omgewing. Uitstekende diens! Die huis is baie gerieflik en ek was gek oor die buite-stort. Die 2 nagapies wat saans kom kuier het, was groot pret en die pragtige bosbok-ooitjie het ook elke dag kom hallo se. Ek was ook bevoorreg om die skugter bosbok-rammetjie te sien een aand. My verblyf sou idillies gewees het as dit nie was dat die buurman besluit het om juis toe veranderings aan sy huis te bring nie. Dit het regtig 'n slegte smaak in my mond gelos dat hul van 08:00 tot 18:00 en Vrydagaand tot 19:30 gesaag, geboor en gedril het. Ek het juis Marloth toe gegaan om te rus en die stilte te geniet. Ek het ongelukkig presies die teenoorgestelde ervaring gehad. Op 'n baie positiewe noot, die diens wat ek van Colleen en haar man gekry het, was uitstekend. Ek waardeer hul moeite baie. Kommunikasie van Mariette se kant af was ook uitstekend, en ek waardeer dit baie dat jy ook wou seker maak ek het veilig in Marloth aangekom. Klein goedjies soos dit tel baie punte. Sal ek weer Live-A-Little bespreek? Beslis. Sal net volgende keer vir Mariette vra om die buurman te bel en te vra of hy weer gaan verbeterings aanbring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Live-A-Little
Elsabe, Dit was regtig 'n baie groot eer en voorreg om jou as n gas by Live A Little te hê. Ek is vreeslik jammer vir die lawaai met verbeteringe tydens jou verblyf. Ek verwag ook dat my gaste te rustigheid en kalmte van die bos ervaar en heerlik ontspan. Nogmaals baie jammer. Ek gaan beslis met bure gesels. Hoop om jou gou weer terug te he by ons huisie. Vriendelike groete tot weersiens, Mariette

Belinda V
Kort verblyf
5.0
Jul 2017

'n Heerlike bosveld-rus! Ons was baie beïndruk met Live-a-little. Die huis en cottage is baie goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry gedurende die verblyf. Ons sal beslis weer gebruik maak van hierdie akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Live-A-Little
Baie dankie Belinda, hoop om julle in nabye toekoms weer te sien. Vriendelike Groete, Mariette

Christine S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2016

Dis 'n paradys-huis. Welkom vanaf die oomblik wat jou voete oor drumpel gaan. Sal dit vir almal aanbeveel. Ongelooflike lekker ervaring. Huis is volledig toegerus en kort niks. Kombuis is enige vrou se droom. Rustig, vrede en 'n ware tuiste. LekkeSlaap se vriendelike personeel vinnig en baie behulpsaam. Tien uit tien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2015

Ons was daar vir 'n huweliksherdenking saam met vriende. Baie baie uitstekende plek. Baie goed toegerus, ek sal dit 15 uit 10 gee. Die plekkie is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2015

I would highly recommend it. A really lovely cottage, clean, comfortable, lots of animals, ideal getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2015

Baie rustig tussen al die wild en langs Wildtuin draad was daar baie te sien. Sien die sterre.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Civetstraat 2811, Marlothpark Bewarea, 1470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjYTc2MjZjLThmYTMtNGUxYy04NmY3LTY0MmVkYTlmNzM3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 2811 Civet Street Marloth Park Conservancy 1470 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.341336989678 31.792857741833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang