Live My Africa Guest Travel & Tours
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagle-straat 23, Horizon Extension, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R1 225 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Live My Africa is in die Horizon-uitbreiding in Roodepoort geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die gastehuis bied skoon en gerieflike dubbelkamers, elkeen toegerus met DStv en gratis WiFi. Ander kenmerke sluit 'n volledig toegeruste gimnasium en 'n groot buiteswembad in.
'n Kontinentale ontbyt word daagliks van 06:00 - 09:00 bedien. Middagete en aandete kan voorsien word indien versoek tydens bespreking. Daar is 'n ten volle gekwalifiseerde skoonheidskundige, sowel as 'n professionele masseuse op die perseel sou jy jouself wil bederf.
Die gastehuis is aan die buitewyke van Johannesburg geleë en is 20 minute se ry vanaf Sandton City wat die nuwe kommersiële spilpunt en sakekern van Suid-Afrika is. Safari's na die Krugerwildtuin Wildreservate is beskikbaar op versoek sowel as ander wildreservate of na alle dele van Suid-Afrika en buurlande, insluitend Botswana, Swaziland en Namibië. Vervoer is te alle tye beskikbaar teen 'n ekstra fooi na en van die lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Eagle-straat 23, Horizon Extension, Roodepoort, 1724, Gauteng
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagle-straat 23, Horizon Extension, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang