Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Live My Africa Luxury Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonanza-laan 612 Helderkruin View 32, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hierdie bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel is in Helderkruin geleë en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige verblyf. Hierdie area is bekend vir sy pragtige heuwels en panoramiese uitsigte.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en sluit 1 slaapkamer en 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet in. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, asook baie kasspasie vir gaste se bagasie. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, ketel, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met stoele waar gaste maaltye kan geniet. Die sitarea sluit gemaklike leerbanke en 'n TV in. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek. Diegene wat doendinge soek, kan 'n verskeidenheid opsies verken wat die area bied, insluitend winkels en 'n restaurant wat net 'n paar meter van die woonstel af geleë is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Bonanza-laan 612 Helderkruin View 32, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonanza-laan 612 Helderkruin View 32, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbe603f2a8f16e7d439bced1bdd8bdc3116201f8ce484962d3864f06f33a926eb756ea914f2edc76d68ed2e4716c1c089100?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 612 Bonanza Avenue 32 Helderkruin View Helderkruin 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.122832675888 27.873255404951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang