Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Live our Journey

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die verblyf het 'n septiese tenk.
Die verblyf is troeteldiervriendelik, maar gaste moet hul troeteldiere se gemors skoonmaak.
Gaste moet voor vertrek verseker dat die kaggel en braai-area skoongemaak word en dat as in die voorsiende swartsakke weggegooi word.
Gaste moet ook seker maak dat alle vensters toe en gesluit is, die blindings gesak is en alle ligte en die TV afgeskakel is.
Rook is streng verbode binne die huis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strelitzia 10, Boggomsbaai, 6551, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb26f1af08d454a73bf2b3a940de080c3dffb6c17c85802ed48d52e913c9cd4a6445ee0546a5d7744ab30c9fa8c0c7758579?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) Strelitzia 10 Boggoms Bay 6551 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.2636144 21.9081639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang