Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Living Hope

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Living Hope
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Danie N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie N

Uitstekend.

Ja, ons het lekker gebly.

Living Hope se terugvoer

Danie, dankie vir jou terugvoering en goeie gradering. Sterkte vir die week. Groete, Christa

Living Hope
Tersia T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia T

Besonder aangename verblyf.

Baie vriendelik en behulpsaam. Meer as wat mens verwag het.

Living Hope se terugvoer

Tersia, ek is baie bly om te hoor julle het dit hier geniet. Besoek ons gerus weer as julle in die omgewing is. Lekker dag. Groete, Christa

Living Hope
Wilma B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Gerieflik, rustig en stil.

Ek het nie self gebly nie, maar die maatskappy se werkers het hier tuisgegaan. Ek het wel gaan kyk. Baie skoon en vars gewees. Genoegsame geriewe. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Sal ook definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Living Hope se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en 5-ster gradering, dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd weer welkom. Groete, Elize

Living Hope
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolmaransstraat 17, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36e050600285486ccbdae7cf6ee24d63a313c5f2ad4777ff16731cbc7317d9124731db0e49dd02e398ffbbd3cceb3b55a138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 17 Wolmarans Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.701036591593 28.394250462769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang