Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duikers Dash

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir Duikers Dash
Netheid
1.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Anel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anel V

Teleurstellend.

Pragtige omgewing. Lekker huis maar kort bietjie onderhoud en aandag. Ons kon nie die een deel van die stoep se seil opgelig kry nie aangesien ons nie die regte gereedskap gehad het nie. Daar was geen water met aankoms en moes ons 'n stopkraan soek buite. Geen warm water en moes ons iemand bel om uit te vind waar die gasgeysers sit en moes ons die bottels oopdraai en geysers aansit. Die broodrooster in die kombuis werk nie. Dit was baie warm en 'n staanwaaier se kragprop was stukkend. Die woonstel buite se een kamer se dakwaaier of ligte werk glad nie. Die ander kamer se deur se handvatsel is halfpad af gebreek en kon die deur nie toemaak nie. Die dakwaaier werk net op die vinnigste skakel en klink soos 'n helikopter. Dit was baie warm en was omtrent 'n steurnis om met so 'n waaier wat so raas te slaap. Die wasgoedlyn se skaniere is stukkend en word die lyn met 'n stok regop gehou. Die buite stort se krane draai nie heeltemal toe nie. Geen vullisdrom buite waarin ons vol vullissakke kon sit. Die huis was vuil veral die kombuis. Huis was vol goggas. Het meer verwag vir R4 800 per dag. Slegs Vodacom selfoonopvangs.

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sjinn Winery-weg, Plot 286, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA414a1a8d65a3f950c1d118a9563b71f26029bde69e3743d1ea7ca8d199513de9eb04fc1a8c79ebddf462d556ef4b363fc0e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 10) 1 5 1 2 Sjinn Winery Road Plot 286 Lemoentuin 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.316779846306 20.619930953384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang