Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infanta Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekstraat 97, Kaap Infanta, Infanta, 7281, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Infanta Loft is 'n gesinsvriendelike solderwoonstel in die skilderagtige dorpie Infanta. Die goed toegeruste solder is aan die seefront geleë en bied gaste 'n rustige ontvlugting met die geluid van die see in die agtergrond.

Die solder het 'n oopplan-ontwerp en bied gemaklike slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders. Dit is ingerig met 'n dubbelbed asook 2 enkelbeddens vir kinders. Die oopplan, en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Gerieflike sitarea en 'n etenstafel is beskikbaar.

Gaste kan 'n braai op die dek geniet met 'n asemrowende uitsig oor die see of 'n kort wandeling strand toe vir 'n duik. Die eiendom bied maklike toegang tot die natuurlike skoonheid van die fynbos in die area, die see en die magtige Breederivier.

Vir diegene wat van avontuur hou, bied die omliggende area baie doendinge, insluitend swem, snorkel, visvang, voetslaan, hardloop, fietsry, roeiplankry, vlieërbranderry en branderplankry. Gaste wat tussen Julie en Desember besoek, sal die geleentheid kry om die suidelike walvisse oor die baai te sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoekstraat 97, Kaap Infanta, Infanta, 7281, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekstraat 97, Kaap Infanta, Infanta, 7281, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e85c75667353c3fd9606160a0b90da8e83b929e176264a3a2f3292462a9f02f9b1c24056570fcedfe079e3d8a7f8ebfe2ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 97 Hoek Street Cape Infanta 7281 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4201388 20.8550358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang