Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inhoek Farm Gatehouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R324, Plaas Inhoek, Witsand, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Inhoek Farm Gatehouse is 'n selfsorghuis wat op 'n skilderagtige plaas buite Malgas skuil. Die huis het panoramiese uitsigte oor die plaas en is ideaal vir 'n klein gesin of paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis het slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea en kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl 'n slaapbank in die sitkamer beskikbaar is om 2 kinders te akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Die leefarea bied 'n kaggel en lei na 'n patio met ingeboude braaigeriewe en 'n buite-etenstafel. Gaste kan op die patio ontspan of die privaat buitebad geniet wat asemrowende uitsigte oor die plaas bied en beide warm en koue water beskikbaar het.

Die plaas het beide grond- en watergebaseerde aktiwiteite om gaste te vermaak. Hierdie aktiwiteite sluit kanovaart, waterski, roeiplankry, swem, visvang en bootvaart in. Alternatiewelik kan gaste bergfietsry, voetslaan, hardloop of voëlkyk probeer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Langs die R324, Plaas Inhoek, Witsand, Malgas, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R324, Plaas Inhoek, Witsand, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc507111ce3c29841e359141c6acaa2fb291a62ecece20e41d2e55c3ade49b1a14be055cd7e0e4fcafb1ab2550e95bed04726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) Off the R324 Inhoek Farm, Witsand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.327485284918 20.618533242081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang