Lorigan House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgas Port, Plot 391 Diepkloof, Malgas, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lorigan House is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die oewer van die Breërivier in 'n skilderagtige area van Malgas geleë. Die eenheid spog met 'n lieflike uitsig oor die rivier en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 5 kinders in 3 slaapkamers, waarvan 2 slaapkamers 'n asemrowende uitsig oor die rivier bied. Die deure lei ook na 'n groot dek. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en 'n enkelbed en enkelmatras wat beide slegs vir 'n kind geskik is. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelslaapbank wat ook beide slegs vir 'n kind geskik is. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier en 'n mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n ingeboude kaggel. Dit lei na 'n braai-area en 'n etenstafel met 8 stoele. Die dek spog met 'n piekniektafel met sitplek vir 6 en 'n KolKol-houtvuurwarmbad met 'n lieflike uitsig oor die rivier.
Die eiendom bied gaste ook 'n verskeidenheid geriewe op die perseel soos 'n privaat jetty, glybaan, waterstelsel, rugsteunkragstelsel en gratis WiFi. Daar is ook verskeie watergebaseerde aktiwiteite, wat
waterski, visvang, tjoepry en roeiplankry insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 44
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Malgas Port, Plot 391 Diepkloof, Malgas, 6740, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgas Port, Plot 391 Diepkloof, Malgas, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang