Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanborg House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visareandstraat-F 14, Riverine Landgoed, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sanborg House is 'n pragtige vakansiehuis met 'n privaat jetty op die oewer van die Breederivier in Malgas. Die dubbelverdiepinghuis is in 'n veilige kompleks geleë en is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n lekker wegbreek.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat op die boonste verdieping van die huis geleë is. Daar is 2 slaapkamers wat lieflike uitsigte oor die rivier geniet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. 'n Staande waaier is in sommige van die kamers beskikbaar.

Op die onderste verdieping vind gaste die kombuis en leefarea wat na 'n onderdakstoep lei. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea bied 'n ontbythoekie met 4 kroegstoele, 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde TV. 'n Tweede leefarea lei na die onderdakstoep wat spog met ingeboude braaigeriewe, 'n buite-eetstel, 2 sonstoele en 2 enkelslaapbanke. Die boonste verdieping het nog 'n sitkamer wat na die balkon lei.

Die rivier is 'n wonderlike plek vir gaste om te swem, buisvaarte, bootvaarte, ski, kajak en visvang te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Sanborg House
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 41

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Visareandstraat-F 14, Riverine Landgoed, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sanborg House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visareandstraat-F 14, Riverine Landgoed, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a6d2b19944449fdaa58ba16888355595497e7b94c3c8cb131b9a37b91ca7b28611d1949a963f5a5a52e5efb16cf4951f027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 14 Visarend Road F Riverine Estate 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.345322544096 20.621047570142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang