Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 352, Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Waterkant Cottage is 'n afgesonderde vakansiehuis wat gaste gerieflike selfsorgverblyf op die oewer van die Breërivier naby Malgas bied. Hierdie eiendom is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n buitelugavontuur of 'n rustige ontsnapping uit die wêreld.

Dié 3-slaapkamer-eenheid bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 stapelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, ketel en kooktoebehore. Die leefarea het 'n ruimte vir gaste om te ontspan en lei na die uitgestrekte tuin met 2 sonstoele en braaigeriewe wat oor die rivier uitkyk. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat jetty en glybaan vanwaar hulle bote kan te water laat of kan visvang. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf.

Die rivier is 'n gewilde plek vir watersport, visvang, stap, bergfietsry en perdry. Die kothuis is ook gerieflik naby winkels, restaurante, pizza-plekke en 'n wynmakery geleë.

Die eiendom word ondersteun met sonkrag vir beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Plot 352, Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterkant Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 352, Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ad2be797b614bc8f8ea1ab069ea585055a1debf0e543151be0b98f724ef8e2ca15d3a51c6ef7b7d74ab091f69294b953e9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Plot 352 Matjieskloof 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.336903041074 20.601634287988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang