Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Living Water

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frans B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker! Ek kan hierdie akkommodasie met lof aanbeveel. Dit was ongelooflik lekker om hier tuis te gaan. Die eienaars het soveel moeite vir ons gedoen. Niks het kortgekom nie. Daar was tot 'n kayak om ons 13-jarige seun mee besig te hou. Vir veiligheid is daar vir hom 'n reddingsbaadjie gegee om veilig te wees op die kayak. Die restaurant aan die oorkant van die lagoon, "Daai Plekkie in die Weskus", het ongelooflik lekker kos en baie vriendelike personeel. 10 uit 10! Sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Velma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

So gou dit moontlik is, besoek ons Living Waters weer. Die gasheer en gasvrou het soveel moeite gedoen met die eenheid. Die detail wat met die eenheid saamgaan, was verstommend. Dit was so 'n ontspanne paar dae. Ons kon nie vir beter huisvesting gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jean
Living Water
Goeiedag Velma Ons is baie bly dat julle dit geniet het! Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Hettie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kos vir die siel. Uitstekende uitsig oor die baai, rustige omgewing, goed toegerus en voorsien in alle behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Daar is regtig niks wat ons kortgekom het nie en sal dit vir elkeen aanbeveel. Fantastiese naweek wegbreek! 5-ster verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Amazing, relaxing. Wow! Awesome stay. Excellent accommodation with everything you need. Great location, as close to the water as you can be. We were able to watch our kids swimming from the veranda. Also, lots of small awesome touches by the hosts that didn't go unnoticed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertruida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige naweek. Dit was lieflik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fabulous stay. The Living Water was beautiful, clean, and had everything we needed. The hosts were friendly and even added special touches like balloons and cake as it was my birthday. The beach is a quick walk away. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig, stil en rustig. Stil en rustig en baie goed geleë. Die trappies na die strand is genietbaar. Skoon en netjies met al die selfsorggeriewe wat mens sal benodig. Baie mooi uitsig. Dankie vir die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik. Heerlik, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Verjaarsdag wegbreek. Ons het ongelooflik lekker gebly, sal Living Waters hoog aanbeveel. Pluspunte: 1. WiFi het goed gewerk, wat belankrik was aangesien ons ook werksverpligtinge gehad het gedurende ons verblyf daar. 2. Gemaklike bed met fluffy beddegoed. 3. Beskutte stoepie met 'n gasbraai. Ons was heeltyd op die stoepie en het die stunning view geniet. Die stoepie is ook lekker beskut teen wind. 4. Die kombuis het alles wat jy dalk kan nodig kry. 5. Die wasmasjien was 'n groot pluspunt. 6. Dit was vir my 'n bonus dat daar 'n bad en stort in die eenheid is. 7. Geen beurtkrag nie. Negatiewe punte: Ek het geen negatiwe terugvoer oor hierdie stunning eenheid nie. Sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nic Tredoux 5, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkYzI1OWUwLTg3NjgtNGUyMy1hMzBhLWM3ZjA2OTk5ODRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 56 5 1 5 5 Nic Tredoux Close Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.966012728638 17.888232951058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang