Living Water
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Velma V - Aug 2024
Algehele gradering
So gou dit moontlik is, besoek ons Living Waters weer.
Living Water se terugvoer
Goeiedag Velma
Ons is baie bly dat julle dit geniet het! Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Hettie S - Mei 2024
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Adele O - Mei 2024
Algehele gradering
Daar is regtig niks wat ons kortgekom het nie en sal dit vir elkeen aanbeveel.
Dean M - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing, relaxing. Wow!
Gertruida V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige naweek.
Megan K - Jan 2024
Algehele gradering
Fabulous stay.
Quinton H - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig, stil en rustig.
Cornelia L - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Janene D - Nov 2023
Algehele gradering
Verjaarsdag wegbreek.
Lees meerDaan M - Sep 2023
Algehele gradering
Eersteklas plek.
Living Water se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, jy en jou gesin is altyd welkom by ons!
Wanda M - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvry, behulpsaam, pragtige blyplek, naby see.
Ilene D - Mei 2023
Algehele gradering
'n Behoorlike wegbreek, goed vir die siel!
Dewald V - Mrt 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Jennifer O - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Wilfred P - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic location and very well equipped.
Living Water se terugvoer
Thank you for your review Belinda. We are glad that you enjoyed your stay with us at Living Water.
Hope to see you soon.
Tesna C - Apr 2023
Algehele gradering
Stunning location, friendly hosts.
Cornette Z - Jan 2023
Algehele gradering
Jacobsbaai juweel.
Living Water se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Rakende die Wi-Fi, die radio seine is maar swak gedurende beurtkrag, ons hoop dat die "fiber" lyne wat in ons area ook ingesit was, gou aan lyn kom. Dan gaan ons ook oor na "fiber".
Willem M - Des 2022
Algehele gradering
Excellent place, great views over the bay.
Living Water se terugvoer
Thank you for the review Willem.We are thankful that you enjoyed your stay at Living Water.
Hope to see you soon.
Nicoleen C - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige blyplek met asemrowende uitsig.
Living Water se terugvoer
Thank you for your review, Nicoleen. We are glad you enjoyed your stay so much. Jacobs Bay has a way of creeping into everybody's hearts, we hope to see you again sometime. All the best with the building project.
Jean
Clarissa V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, rustige atmosfeer. Pragtige uitsig oor die see.
Living Water se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, jammer oor die internet probleem op die boonste vloer, ons werk daaraan.
Hoop ons sien julle gou weer.
Jean
Marna B - Jul 2022
Algehele gradering
Rus vir jou siel in die Weskus.
Living Water se terugvoer
Marna, Baie dankie vir julle warm en positiewe terugvoer. Dit maak ons gelukkig as ons gaste hulle verblyf geniet. Julle is enige tyd weer welkom!
Groete Jean
Suene B - Jun 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel
Living Water se terugvoer
Dankie Suene, altyd lekker om te hoor dat gaste kon afskakel en die mooi natuurskoon inneem. Hoop om jou weer te sien.
Eliana D - Apr 2022
Algehele gradering
Hidden jewel on the West Coast!
Living Water se terugvoer
Thank you for the review. You and family are always welcome back.
Elsabe O - Mrt 2022
Algehele gradering
Keurige vakansiehuis in 'n lieflike omgewing!
Lees meerLiving Water se terugvoer
Ek het vir Elsabe en familie as wonderlike, aangename gaste ervaar, hulle is beslis enigetyd welkom hier.
Marieta D - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtig en doodstil. Heerlike kuier!
Danie D - Mrt 2020
Algehele gradering
Ontspannend en pragtig.
Living Water se terugvoer
Thank you for your review Danie. Glad you enjoyed beautiful Jacobs Bay. I hope that you will return some day in the future.
Sanet
Vania W - Mrt 2020
Algehele gradering
Wow! We were spoilt! From waking each morning in a crisp white bed to chirping birds to watching the most awe inspiring sunsets over the water.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wow! Ons was baie bederf! Vandat ons in die oggend wakker word in vars linne met voëlsang tot asemrowende sonsondergange.
See rating.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Living Water se terugvoer
Hi Vania,
Thank you for your beautiful review. You were 5-star guests too.
Sanet
Johan B - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Living Water se terugvoer
Dankie Johan. Ons kyk uit vir jul volgende kuier! Julle was wonderlike gaste. Groete.
Sanet
Christelle L - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging en puik netheid en afwerking van eenheid.
Living Water se terugvoer
Dankie Christelle! Bly julle het Jacobsbaai en ons hartsplek geniet. Hoop ons sien jul eendag weer!
Sanet
Marika L - Jan 2020
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde van 'n prag plek.
Lees meerLiving Water se terugvoer
Dankie vir jou moeite met so ‘n mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ons is bly julle het jul vakansie so vreeslik geniet - dis wat ons graag van ons gaste wil hoor. Julle is enige tyd weer welkom!
Jean en Sanet
Anma B - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik! Rus vir 'n mens se siel.
Living Water se terugvoer
Beste Anma,
Ek is bly julle het so heerlik gekuier en ontspan - ek wens soms ek het meer tyd om ook in daai hangmatte te lê!
Ons hoop ons sien julle weer! Sal my beskuit-geheim met jou deel in 'n e-pos.
Groete
Living Water
Linda V - Nov 2019
Algehele gradering
Lafenis vir die siel.
Living Water se terugvoer
Julle was wonderlike gaste, Linda. Dis jammer Jean moes alleen 'n wyntjie saam jul geniet terwyl ek rondgerits het! Ons is bly julle het die tyd van rus so geniet - Jacobsbaai het daardie uitwerking op 'n mens.
Groete
Sanet
Heinrich D - Nov 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Living Water se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Heinrich. Dit was ons plesier. Kom kuier enige tyd weer!
Cara S - Jun 2019
Algehele gradering
Exquisite - tranquillity epitomised.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik ─ rustigheid op sy beste.
Ons het die boonste eenheid vir twee mense bespreek, met 'n groot balkon met uitsig oor Jacobsbaai - waarskynlik die beste uitsig in die dorp! Om wakker te word aan die sagte geluid van die see aan jou voordeur, is regtig onskatbaar! Die huisvesting is smaakvol ingerig met groot sorg. Die kombuis is goed toegerus, selfs vir 'n langer verblyf en die eenheid het ook 'n wasmasjien (hoewel ons dit nie gebruik het nie). Toe ons aangekom het, was selfs die hout in die braai area opgerig - al wat ons nodig gehad het, was om 'n vuurhoutjie te slaan. Badkamer het 'n reisgrootte stortgel. Die groot bed was super gemaklik en daar was genoeg ekstra beddegoed, 'n haardroër, yster, TV. Om Wi-Fi te hê was ook baie nuttig vir ons, aangesien ons nie in SA woon nie en daarom nie plaaslike simkaarte / data het nie. Sanet en Jean was foutlose leërskare en teen die einde van die naweek het ons gevoel asof ons vriende was. Ek raai hierdie plek regtig aan. Ons het aanvanklik twee nagte bespreek, maar het vir 'n ekstra nag gebly omdat ons eenvoudig nie wou verlaat nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Living Water se terugvoer
Dear Cara.
Thank you for taking the time to write such a detailed and positive review.
We are glad you enjoyed your stay so much and hopefully you do miss SA a bit when you think back of your holiday.
You were lovely guests!
Eike W - Mei 2019
Algehele gradering
Ongelooflike tuiste!
Lees meerLiving Water se terugvoer
Eike,
Baie dankie vir julle warm en positiewe terugvoer. Dit maak ons gelukkig as ons gaste hulle verblyf geniet. Dankie ook vir die terugvoer oor die internet, ons sal verseker daarna kyk. Ons het die losstaande braai op die boonste verdieping verwyder toe ons die hout afdak opgesit het, agv moontlike brandgevaar, maar ons sal verseker kyk hoe mens die versoek kan akkommodeer. Julle is enige tyd weer welkom! Sanet
Zinta M - Apr 2019
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Living Water se terugvoer
Dankie vir so 'n pragtige resensie Zinta. Bly julle kon die water en visvang so geniet! Dit was heerlik om julle by ons te kon hê, ons hoop om volgende keer minder besig te wees en darem meer van julle te leer ken.
Sanet
Dwayn S - Apr 2019
Algehele gradering
We wanted for nothing!
Living Water se terugvoer
Thank you for your review, Dwayn. We are glad you enjoyed your stay so much. Jacobs Bay has a way of creeping into everybody's hearts, ee hope to see you again sometime.
Jean and Sanet
Louzeth J - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Johan V - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Living Water se terugvoer
Johan, ons kon sien dat Jacobsbaai in jul harte ingekruip het. Dankie vir jul terugvoer. Ons hoop julle het heerlik gerus. Hopelik sien ons jul weer in die toekoms. Sanet
Wilmarie K - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Living Water se terugvoer
Dankie dat jy tyd geneem het om iets oor Living Water te skryf Wilmarie. Ons is bly julle het dit so baie hier geniet. Dankie dat jul ons plek so netjies agtergelaat het. Ons hoop ons sien jul eendag weer. Sanet
Andries B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goeie verblyf, uitstekende ligging en stilte.
Darren N - Sep 2018
Algehele gradering
Paradise by the sea!
Living Water se terugvoer
Dear Darren.
Thank you for taking the time to write us such a beautiful review. When our guests have an amazing experience, we are satisfied. Thank you for leaving our apartment so tidy. We would love to welcome you again.
Sanet
Dewald O - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtig en skoon.
Living Water se terugvoer
Ons is baie bly dat julle Living Waters geniet het en bietjie kon afskakel van die stadslewe, Dewald. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.
Groete,
Sanet
Salomon D - Feb 2018
Algehele gradering
Best value for money! This location is brand new, beautiful, on the waterfront with awesome hosts.
Lees meerLiving Water se terugvoer
Dear Francois. Thank you for your beautiful review and kind words. All our guests are important to us, but it's always a bit more special if we can help make wonderful memories for those South Africans now living abroad. We are glad to hear that you enjoyed your stay. Be blessed and come again.
Elmari S - Mrt 2018
Algehele gradering
Uniek, stylvol, gekombineerde antiek-moderne afwerking vakansie-villa met 'n onvergeetlike see-uitsig.
Living Water se terugvoer
Elmari. Dis heerlik om te hoor dat gaste 'n positiewe ervaring het by Living Water, ons ervaar dit. Dankie dat jul ons plek so netjies gelaat het. Ons ontvang julle enige tyd weer. Groete.
Hennie D - Feb 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Living Water se terugvoer
Hennie ons is bly dat julle jul Weskus-kuier en ook "Living Water" geniet het. Kom gerus weer!
Warren F - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome place. Come back in a flash.
Living Water se terugvoer
Hi Warren, thank you for your kind words. It was great to have hosted you at Living Water. You are welcome anytime. Sanet
Lienta R - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig en gasvry.
Living Water se terugvoer
Dankie dat jy tyd geneem het om vir ons 'n resensie in te dien. Ons is bly julle het dit geniet en ja, ons wag ook in spanning dat Weskusplek weer sy deure oopmaak!
Jannie P - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Living Water se terugvoer
Beste Nadia & Freddie.
Ons is bly dat die wegbreek-naweek vir julle 'n spesiale ervaring was. Kom gerus weer.
Groete,
Sanet
Johan B - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklik, egte Weskus-styl!
Living Water se terugvoer
Johan, ons is bly dat julle die tydjie in Jacobsbaai geniet het. Ons stem saam, Jacobsbaai se Weskus-gevoel is iets spesiaal. Kom gerus weer.
Hendrik Petrus K - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustige en aangename omgewing om te rus en die mooi natuurskoon te geniet.
Marina F - Des 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was die beste ervaring wat ons in meer as 30 jaar van reis en vakansie-akkommodasie van alle soorte ondervind het.
Lees meerLiving Water se terugvoer
Stoffel en Marina.
Baie dankie vir jul baie mooi woorde. Ons harte klop warm wanneer ons gaste se rus-ervaring positief en vervullend was. Gaste soos julle maak dit ook sommer maklik om te wil gee. Sien uit na jul volgende kuier!
Neil S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderful and relaxing stay.
Lees meerLiving Water se terugvoer
Dear Neil,
We are glad that you could relax and enjoy what the beautiful Jacobs Bay had to offer. We are looking forward to seeing you again. Don't forget to bring your bicycles.
Bernie E - Nov 2017
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Living Water se terugvoer
Good day Bernie.
Thank you for your wonderful review. It is great to hear that our beautiful nest have met your expectations. We thoroughly enjoyed having you as guests. Hope to see you again!
Adri K - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker, sal dit enige tyd aanbeveel!
Living Water se terugvoer
Dear Adri.
It is great to hear that you enjoyed your stay at Living Water. We hope to see you again in future!
Regards,
Sanet
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nic Tredoux 5, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang