Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Living Waters

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Living Waters
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Yolanda M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M

Gemaklik, netjies en gerieflik.

Lieflike aande onder die Karoo sterre.

Living Waters se terugvoer

More Yolanda

Ons is so bly om te hoor julle het lekker gekuier en ook ons mooie Karoo geniet! Baie dankie dat jy moeite doen om ons plek te evalueer. Hoop ons kan julle weer van kuierplek gou weer.

Karoo groete
Pierre en Malinda

Living Waters
Michelle G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Wonderlike ervaring.

Die bly by Living Waters was 'n baie aangename ondervinding. Dis verfrissend om sulke goeie diens te ontvang. Ek kan dit nie genoeg aanbeveel nie. Die verwysing na die 'Stone Folk' besigtiging word waardeer, want ons sou andersins onbewus gewees het van die lekker uitstappie.

Living Waters se terugvoer

More Michelle

Baie dankie dat jy 'n tydjie afgeknyp het vir die evaluasie, ons waardeer elke terugvoer opreg. Dis vir ons lekker om te hoor as ons gaste hul kuier geniet het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Karoo groete
Pierre en Malinda

Living Waters
Annemie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie B

Rustig en ontspannend.

Baie netjiese en gerieflike verblyf gewees. Gasheer het gesorg dat alles gerieflik is vir ons en ook interessante plekke aanbeveel om te besoek. Heerlike warm komberse vir die winter. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Living Waters se terugvoer

More Annemie,
Ons het opregte waardering vir gaste wat so mooi na ons plekke omsien as hulle daar bly. Baie dankie dat julle die tyd geneem het om kommentaar te lewer. Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Pierre en Malinda

Living Waters
Michiel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel V

Awesome.

Absoluut heerlik. Ligging was goed. Die huis was ten volle toegerus met alles wat mens nodig gehad het.

Living Waters se terugvoer

Goeie dag Michiel
So bly julle het lekker by ons gekuier! Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete
Pierre en Malinda

Living Waters
Annette T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette T

Lovely stay in this small town with a lot of charm.

Lovely old house with ambiance and well-equipped. Beautifully decorated.

Living Waters se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Annette. Dit was 'n voorreg om so 'n pragtige gesin te kon huisves. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Pierre en Malinda

Living Waters
Elmie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie V

9 nagte daar gebly. Hele dorp gestap. Foto mekka.

Baie lekker gebly in 'n pragtige dorp.

Living Waters se terugvoer

More Elmie
Wat 'n voorreg om 'n begaafde kunstenaar soos jou te kon huisves! Jou vriendelikheid sal ons altyd bybly. Ons hoop ons sien jou en jou gesin binnekort weer.
Groete
Pierre en Malinda

Living Waters
Stefan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Heerlik. Een dag was te min. Puik selfsorg-eenheid.

Alles is so netjies. Vriendelike ontvangs. Soveel spesiale klein details en luukses. Reuse dubbelstort met meer waterdruk as die Bok voorry. Heerlike kuierstoep. Gas en hout en elektriese opsies vir enige loadshed-skedule. Heerlike beddens en linne. Alles puik.

Living Waters se terugvoer

More Stefan
Ongelooflik dankie vir die mooi woorde. Dis vir ons 'n plesier om gaste soos julle te huisves wat die klein dingetjies raaksien. Mag ons julle gou weer sien en dié keer vir 'n paar dae langer.
Mooi loop
Pierre en Malinda

Living Waters
Rochel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochel V

Ontspanne wegbreek.

Living Waters is goed toegerus en baie netjies. Die huis is stap afstand van alles wat te sien is in die dorp. Het vir ons baie inligting oor die dorp gegee en was ook baie gasvry.

Living Waters se terugvoer

Beste Rochel en gesin

Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en te huisves. Baie dankie vir die mooi kommentaar en mag ons julle volgende jaar weer sien.

Vriendelike groete
Pierre en Malinda

Living Waters
Vanaf R888
R888 R710
per nag, vir 2 mense
Vanaf R888
R888 R710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa16e0ddb01e11576004d19e758296c7043004028d0956a2759e3ed4b534980fda7fa9dab26438db1af90fcc2342bfd668530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R888 nouVanaf R710 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 266 Pastorie Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.86906 24.55455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang