Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Living Waters

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Yolanda M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gemaklik, netjies en gerieflik. Lieflike aande onder die Karoo sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Living Waters
More Yolanda Ons is so bly om te hoor julle het lekker gekuier en ook ons mooie Karoo geniet! Baie dankie dat jy moeite doen om ons plek te evalueer. Hoop ons kan julle weer van kuierplek gou weer. Karoo groete Pierre en Malinda

Michelle G
1 nag
5.0
Sep 2024

Wonderlike ervaring. Die bly by Living Waters was 'n baie aangename ondervinding. Dis verfrissend om sulke goeie diens te ontvang. Ek kan dit nie genoeg aanbeveel nie. Die verwysing na die 'Stone Folk' besigtiging word waardeer, want ons sou andersins onbewus gewees het van die lekker uitstappie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Living Waters
More Michelle Baie dankie dat jy 'n tydjie afgeknyp het vir die evaluasie, ons waardeer elke terugvoer opreg. Dis vir ons lekker om te hoor as ons gaste hul kuier geniet het. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Karoo groete Pierre en Malinda

Annemie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustig en ontspannend. Baie netjiese en gerieflike verblyf gewees. Gasheer het gesorg dat alles gerieflik is vir ons en ook interessante plekke aanbeveel om te besoek. Heerlike warm komberse vir die winter. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Living Waters
More Annemie, Ons het opregte waardering vir gaste wat so mooi na ons plekke omsien as hulle daar bly. Baie dankie dat julle die tyd geneem het om kommentaar te lewer. Hoop ons sien julle weer. Groete, Pierre en Malinda

Michiel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome. Absoluut heerlik. Ligging was goed. Die huis was ten volle toegerus met alles wat mens nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Living Waters
Goeie dag Michiel So bly julle het lekker by ons gekuier! Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete Pierre en Malinda

Annette T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Lovely stay in this small town with a lot of charm. Lovely old house with ambiance and well-equipped. Beautifully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Malinda
Living Waters
Baie dankie vir die mooi woorde, Annette. Dit was 'n voorreg om so 'n pragtige gesin te kon huisves. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete Pierre en Malinda

Elmie V
Lang verblyf
4.8
Apr 2024

9 nagte daar gebly. Hele dorp gestap. Foto mekka. Baie lekker gebly in 'n pragtige dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Living Waters
More Elmie Wat 'n voorreg om 'n begaafde kunstenaar soos jou te kon huisves! Jou vriendelikheid sal ons altyd bybly. Ons hoop ons sien jou en jou gesin binnekort weer. Groete Pierre en Malinda

Stefan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlik. Een dag was te min. Puik selfsorg-eenheid. Alles is so netjies. Vriendelike ontvangs. Soveel spesiale klein details en luukses. Reuse dubbelstort met meer waterdruk as die Bok voorry. Heerlike kuierstoep. Gas en hout en elektriese opsies vir enige loadshed-skedule. Heerlike beddens en linne. Alles puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Living Waters
More Stefan Ongelooflik dankie vir die mooi woorde. Dis vir ons 'n plesier om gaste soos julle te huisves wat die klein dingetjies raaksien. Mag ons julle gou weer sien en dié keer vir 'n paar dae langer. Mooi loop Pierre en Malinda

Rochel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ontspanne wegbreek. Living Waters is goed toegerus en baie netjies. Die huis is stap afstand van alles wat te sien is in die dorp. Het vir ons baie inligting oor die dorp gegee en was ook baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malinda
Living Waters
Beste Rochel en gesin Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en te huisves. Baie dankie vir die mooi kommentaar en mag ons julle volgende jaar weer sien. Vriendelike groete Pierre en Malinda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R888
R888 R710
per nag, vir 2 mense
Vanaf R888
R888 R710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa16e0ddb01e11576004d19e758296c7043004028d0956a2759e3ed4b534980fda7fa9dab26438db1af90fcc2342bfd668530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R888 nouVanaf R710 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 266 Pastorie Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.86906 24.55455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang