Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Living Waters

Selfsorg
Naweekaanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R888 R710 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Living Waters Huis bied selfsorgverblyf in 'n tipiese, outentike, Karoo-plaashuis en Kothuis op die perseel. Albei eenhede het aparte ingange.

Die huis met sy oorspronklike houtvloere en hoë plafonne het slaapplek vir 8 gaste en het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, braaipan, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en koffiemaker.
Gaste kan gesellig kuier voor die kaggel in die sitarea, al die beddens het elektrise komberse,wit beddegoet en elke kamer het n haardroër.

Die kothuis het 2 koningin grote beddens, 'n goed toegeruste kombuis met n 2 plaat stofie met oondjie, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n lieflike braai area wat goed toegerus is.

Ons maak ook voorsiening in al twee eenhede vir baba met 'n bababadjie, "camping cot" en baba-eetstoeltjie.

Ons voorsien ook in beide eenhede braaihout, vuuraanstekers, sout, peper, braaispeserye, olyfolie, balsamise asyn, melk, tee en koffiestasie. Organics shampoo, Dove seep, Garnier grimeringverwyderaar, dubbellaag toiletpapier en handdoeke.

Gaste kan die uitsig oor die omliggende berge van die voor-en agterstoep af bewonder. Plaaslike restaurante en besienswaardighede soos die Uilhuis, Fossielmuseum Kuns gallerye en winkels is binne loop afstand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Yolanda M
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, netjies en gerieflik. Lieflike aande onder die Karoo sterre.
Sep 2024
Michelle G
5.0
Wonderlike ervaring. Die bly by Living Waters was 'n baie aangename ondervinding. Dis verfrissend om sulke goeie diens te ontvang. Ek kan dit nie geno...
Sien meer
Sep 2024
Annemie B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en ontspannend. Baie netjiese en gerieflike verblyf gewees. Gasheer het gesorg dat alles gerieflik is vir ons en ook interessante plekke aanbev...
Sien meer
Jun 2024
Michiel V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Absoluut heerlik. Ligging was goed. Die huis was ten volle toegerus met alles wat mens nodig gehad het.
Feb 2024
Stefan B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Een dag was te min. Puik selfsorg-eenheid. Alles is so netjies. Vriendelike ontvangs. Soveel spesiale klein details en luukses. Reuse dubbels...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Malinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Living Waters het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R888
R888 R710
per nag, vir 2 mense
Vanaf R888
R888 R710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa16e0ddb01e11576004d19e758296c7043004028d0956a2759e3ed4b534980fda7fa9dab26438db1af90fcc2342bfd668530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R888 nouVanaf R710 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 266 Pastorie Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.86906 24.55455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang