Living Waters
Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
-
Vanaf
R888R710 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Living Waters Huis bied selfsorgverblyf in 'n tipiese, outentike, Karoo-plaashuis en Kothuis op die perseel. Albei eenhede het aparte ingange.
Die huis met sy oorspronklike houtvloere en hoë plafonne het slaapplek vir 8 gaste en het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, braaipan, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en koffiemaker.
Gaste kan gesellig kuier voor die kaggel in die sitarea, al die beddens het elektrise komberse,wit beddegoet en elke kamer het n haardroër.
Die kothuis het 2 koningin grote beddens, 'n goed toegeruste kombuis met n 2 plaat stofie met oondjie, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n lieflike braai area wat goed toegerus is.
Ons maak ook voorsiening in al twee eenhede vir baba met 'n bababadjie, "camping cot" en baba-eetstoeltjie.
Ons voorsien ook in beide eenhede braaihout, vuuraanstekers, sout, peper, braaispeserye, olyfolie, balsamise asyn, melk, tee en koffiestasie. Organics shampoo, Dove seep, Garnier grimeringverwyderaar, dubbellaag toiletpapier en handdoeke.
Gaste kan die uitsig oor die omliggende berge van die voor-en agterstoep af bewonder. Plaaslike restaurante en besienswaardighede soos die Uilhuis, Fossielmuseum Kuns gallerye en winkels is binne loop afstand.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Malinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Living Waters het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastorie-straat 266, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang