Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Living Waters Mountain Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Living Waters Mountain Estate
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andries S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Het baie lekker gebly. Die huis is baie gerieflik met 'n baie mooi ligging en weg van alles af - net wat nodig is om behoorlik te ontspan.

Die hoofhuis het besonder baie karakter met 'n mooi ligging en uitsig. Kamers is ruim en gerieflik. Die kaggel in die sitkamer was baie welkom, veral met die koue fronte wat oorgetrek het.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Living Waters Mountain Estate, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fea7a4f08d283e8bda40abee525e7b476a2b633330e2d2dba4514cc0684d9b9f34eb9836a9fa1ed154e895cddc3bf734e67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R62 Living Waters Mountain Estate, Groenfontein 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.447771354154 21.767692565918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang