Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Living Waters Mountain Estate

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Living Waters Mountain Estate, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Living Waters Mountain Estate bied selfsorgverblyf op 'n plaas wat buite die rooster geleë is aan die voorheuwels van die Swartberge naby Calitzdorp. Die plaas grens aan 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied en die Swartberg-natuurreservaat, en bied aan gaste 'n geleentheid om te ontkoppel van die gewoel van die alledaagse lewe en in 'n rustige omgewing te ontspan.

Gaste kan kies tussen 'n 2-slaapkamer-kothuis of 'n 4-slaapkamer-plaashuis. Die plaashuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor sonkrag, 'n privaat swembad en 'n binnehof met braaigeriewe. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en spog met 'n kaggel en skilderagtige uitsigte oor die berge.

Die plaas is die tuiste van die gewilde Donkieroete, 'n 5-dag-stapekspedisie na Gamkaskloof, en spog ook met 'n verskeidenheid geriewe op die perseel, insluitend 'n bergstroom wat ideaal is vir pieknieks en ontspanning op warm dae.

Gaste kan die omliggende area verken met doendinge soos dagstaptogte, bergfietsry en skilderagtige ritte. Vir diegene wat wynproe geniet, is daar baie wynplase in Calitzdorp wat die moeite werd is om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Living Waters Mountain Estate
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R62, Living Waters Mountain Estate, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Living Waters Mountain Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Living Waters Mountain Estate, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fea7a4f08d283e8bda40abee525e7b476a2b633330e2d2dba4514cc0684d9b9f34eb9836a9fa1ed154e895cddc3bf734e67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R62 Living Waters Mountain Estate, Groenfontein 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.447771354154 21.767692565918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang