Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Livingstone Villa

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mark D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Wonderlikke tyd in Wildernis. Die Villa is ongelooflik, dit is rerig baie ruim vir 'n groot gesin of selfs twee gesinne met klein kinders. Als wat jy nodig het om lekker vakansie te hou in luuksheid is hier beskikbaar. Die kombuis is toegerus met als wat jy nodig het. Die eenheid het ook 'n inverter wat die WiFi, DStv en TV aan die gang hou om jou deur loadshedding te kry, sou jy nie buite wil sit nie. Die slaapkamers is baie ruim, die beddens is groot en slaap vreeslik gemaklik. Dit het werklik ons verwagtings oortref. Ons was vriendelik verwelkom en Matilda was 'n groot plesier om mee te deel en het ons baie tuis laat voel. Ek beveel die plek definitief aan vir almal wat 'n luukse tyd in die Wildernis wil spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Livingstone Villa
Dear Mark, thank you so much! I took over as owner again on 1 September 2024. Two managers took care of bookings for 2 years until 1 August 2024. I only see your great and awesome review now! Truly appreciate your kindness! Glad you enjoyed and hope we see you visit us again! Warmest regards, Marianna & team, Owner at Livingstone Villa

Chantel P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Goed. Vrede. 5 ster. Dankie Marianna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Livingstone Villa
Hi Angus, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is so bly om te hoor jy het jou tyd hier by ons geniet. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Vriendelike groete, Livingstone Villa

Pierre C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2021

'n Ongelooflike belewenis! Van ons aankoms tot ons vertrek was dit 'n voorreg om hier te kon tuisgaan. Die uitsig asook die inhoud was puik en so ook die bestuur. Sal vir seker weer van die verblyf wil gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Livingstone Villa
Dear Pierre, thank you for your time, effort and wonderful review! Thanks for supporting a small business. We truly appreciate it! I do not know why nobody replied to your great review! My sincerest apologies! It was a rough time during Covid and after Covid, we had 2 managers. I took over as owner again on 1 September 2024. Please book again! Take care, Marianna Smith, Owner at Livingstone Villa.

Neline B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Absoluut elke sent werd, sal sonder twyfel weer gaan. Baie lekker langnaweek by dié huis gehad, wens ons kon langer bly. Mens word omring deur natuur en die mooiste view. Als wat mens nodig het is stapafstand van die huis. Die huis is ook baie cosy en ideaal vir 'n gesinsnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Livingstone Villa
Dear Neline, Thank you so much for your review and for your support, it is truly appreciated! We hope you visit us again. Warmest regards, Marianna

Jack G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Uitstekend. Uitsig asemrowend mooi en die Villa verdien 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Livingstone Villa
Hi Jack baie dankie! Waardeer jou mooi review! Ons hoop julle kom kuier weer. Dit was lekker om julle daar te hê. Groete Marianna Smith

Marselle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2018

5-ster, geniet, gerus, gebly. Livingstone Villa oortref alle verwagtinge van gerief met die mooiste uitsig vir ontspan en rus vir die hart en siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Livingstone Villa
Beste Johannes, Baie dankie dat julle ons gekies het, ons waardeer julle ondersteuning! Dankie ook vir jul pragtige resensie. Ons kry altyd die beste gaste! Mag die res van 2018 voorspoedig wees! Groete, Alex, Marianna en die res van die Livingstone Villa span

Janie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2018

Dit het al ons verwagtinge oortref! Dit is 'n pragtige huis met die mees asemrowende uitsig vanaf al die vertrekke. Die huis is stylvol, skoon en alles waaraan jy kan dink is beskikbaar. Verseker 'n besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Livingstone Villa
Dankie Janie vir jou pragtige kort en kragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ons het julle besoek geniet en hoop regtig ons sien julle weer. Alles wat mooi is vir die res van 2018. Dankie vir die ondersteuning. Vriendelike groete, Alex, Marianna en die Livingstone Villa span

Gustav K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Die villa is plainweg net wonderlik! As 'n mens daar aankom en jy parkeer dan lyk dit nie soos die foto's nie. Vir 'n oomblik raak jy bekommerd, maar dan klim jy die trappies na die voordeur. As jy by die deur staan en deur die glas kyk, dan val jou kaak oop. Elke deel van die villa is stunning met onnodige vlakke van attention to detail. Daar is nie 'n convenience in die huis wat nie oor gedink is nie. Elke stukkie kombuistoerusting wat bestaan is daar, die hele plek is vol gaskaggels, die meubels is gemaklik en pragtig, die beddens is enorm en super gemaklik, en só kan 'n mens aangaan. Die view van die see is stunning en die gedruis van branders is kalmerend, maar dis vêr genoeg weg van die strand dat die wind amper niks waai nie. Dis die perfekte stoep om om die sit en rus, maar dit werk net so goed vir kuier. Met die snelweg is dit nie ver van George nie en daar is oulike eetplekkies so te sê in die straat af. 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Livingstone Villa
Dr. Kriek Baie dankie vir jou ondersteuning en opregte, eerlike en wonderlike resensie van ons Villa. Ons waardeer dit regtig opreg. Elke gas is so belangrik en ons probeer ons bes om almal gelukkig te hou en hoop altyd gaste is tevrede. Ons hoop as jy weer boek kan ons jou net so gelukkig hou. Mag ons julle gou weer sien. Ek is bly julle het lekker gerus. Vriendelike groete Alex en Marianna

Lorraine W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2016

Asemrowend mooi en gerieflik! Ek sal Livingstone Villa aanbeveel vir enige lekker rustige en luukse wegbreek. Die plek is smaakvol, stylvol en gerieflik ingerig. Hulle het aan alles gedink om jou tyd so gemaklik as moontlik te maak. Mariaan is 'n uitstekende skakel in jou verblyf aangesien sy presies weet wat belangrik is vir haar gaste! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Livingstone Villa
Dear Lorraine you are so sweet and kind. Thank you so much! Baie dankie ek waardeer jou briefie baie. Ek hoop dat julle ons weer in die toekoms sal besoek. Ons sien uit daarna. Dit was 'n plesier om julle te hê as gaste. Vriendelike groete Marianna

Lisa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2016

Wow, wat 'n pragtige plek. Die mooiste akkommodasie met alles wat jy nodig het vir die winter en somer. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Livingstone Villa
Dear Lisa thank you so much! I really appreciate your review very much. It warms our hearts to hear this. We hope you will visit us again in the near future. Kindest, Andre Burger and Marianna Smith Livingstone Villa Wilderness

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 729, Wilderness Heights, Wildernis, 4500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNDJiMGNmLTU5MGItNDEwYi1hOGU2LTA2ODYwYjJhNDY4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 729 Constantia Drive Wilderness Heights 4500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.991522680054 22.577159106731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang