Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Livingstone Villa

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 729, Wilderness Heights, Wildernis, 4500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Livingstone Villa is 'n luukse selfsorgvilla in Wildernis met asemrowende see-uitsigte. Gaste kan dolfyne vanaf 1 van die villa se 4 privaat balkonne kyk en aan die slaap raak met die geluid van branders wat breek. Die villa is net 5 minute se stap na die dorpie en 10 minute se stap na die strand.

Die huis met slaapplek vir 6 beskik oor 3 verdiepings, met kontemporêre en luukse meubels. Daaglikse skoonmaakdienste kan voorsien word, maar moet vooraf aangevra word en sal teen 'n ekstra koste teen 'n ekstra koste wees.

Die tweede verdieping is waar 2 hoofslaapkamers geleë is, en elke slaapkamer het 'n balkon met asemrowende see-uitsigte. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, dubbelwasbakke en 'n toilet. Die kamers beskik ook oor ingeboude kaste, 'n gas-kaggel en 'n privaat balkon met see-uitsigte. Daar is 2 kamers wat op dieselfde vlak is, maar 'n paar meter uitmekaar is vir totale privaatheid. Linne, handdoeke en badjas vir 6 gaste word voorsien. Die grondvloer het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n ekstra sitarea. Beide die slaapkamer en sitarea het 'n TV met volledige DStv-kanale. Die toilet en stort is nie en suite nie.

Die eerste verdieping het 'n kombuis, sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas-kombinasie en 'n mikrogolfoond in. Alle eetgerei en breekware vir 6 tot 8 mense word voorsien. Die eetkamer beskik oor 'n 6-sitplek-eetarea en die gemaklike sitkamer beskik oor 'n TV met die volledige reeks DStv-kanale, ingeboude binnebraaigeriewe en 'n gas-kaggel. Daar is ook 'n derde toilet en stort op hierdie vlak.

Die plonspoel is op 'n balkon 8 meter bo grondvlak geleë en kyk uit oor die see. Daar is stoele vir gaste om te ontspan en die son te geniet. 'n Weber-braaifasiliteit is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Livingstone Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Constantia-rylaan 729, Wilderness Heights, Wildernis, 4500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Livingstone Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 729, Wilderness Heights, Wildernis, 4500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNDJiMGNmLTU5MGItNDEwYi1hOGU2LTA2ODYwYjJhNDY4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 729 Constantia Drive Wilderness Heights 4500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.991522680054 22.577159106731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang