Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lizard Rock

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lizard Rock is geleë in Rhenosterkop se vallei, in 'n omgewing met fluisterende bergstroompies. Dié lieflike onderneming is net sowat 9 km van Mbombela (Nelspruit) se middedorp af en is ideaal vir diegene wat op soek is na oornagverblyf of 'n ware plaas-ervaring.

Daar is 4 selfsorg-eenhede met oornaggeriewe vir besoekers en reisigers wat op pad is na die grens van Botswana en Mosambiek. Al die eenhede het dubbelbeddens en en suite-badkamers. Alle linne word voorsien.

Daar is 'n area met DStv, 'n kroeg en restaurant. Braaigeriewe en ontbyt is beskikbaar op versoek.

Mbombela (Nelspruit) is bekend vir sy subtropiese klimaat en welige heuwels en is puik geleë vir diegene wat Mpumalanga wil verken. Gaan maak gerus 'n draai by die Laeveld Botaniese Tuine met sy versameling seldsame plantspesies net buite die dorp. Die Sudwalagrotte, die dinosourus-park en die kulturele spilpunt is ook nabygeleë. Klop gerus hier aan vir 'n interessante, leersame ervaring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Connie D
Gesin met tieners
5.0
Thank you for the excellent service. We really enjoyed our stay. It was so peaceful and a cozy setup.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Gerhard C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, vriendelik en veilig. Baie lekker gebly en die gashere was uiters behulpsaam met versoeke wat ek gehad het.
Jun 2024
Veronica L
Gesin met tieners
5.0
Rustig in die bos. Stil en rustig in die natuur. Skoon en baie netjies. Was baie vriendelik ontvang. Kos was uit die boonste rakke! Pragtige kroegarea...
Sien meer
Des 2023
Chanita B
5.0
Was baie rustig en die kamers het verkoeling, wat baie lekker was veral op 'n bloedige warm dag. Mense was vriendlik en behulpsaam. Lekker in die bos,...
Sien meer
Okt 2023
Victor F
Saam met vriende
4.6
Tranquil and cosy. The place was nicer than I expected. Network is poor though, but that's probably due to the location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Maurice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Lizard Rock het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf568ded11002bfaf66f9544bff6b1f2b16d3a6f0d11b3d266ee3d1453e3cdb74fabd403dd56ed644917ad4a08404bdc9883b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Rhenosterkop R6 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.54671674006 31.006019898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang