Lizard Rock
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R750R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lizard Rock is geleë in Rhenosterkop se vallei, in 'n omgewing met fluisterende bergstroompies. Dié lieflike onderneming is net sowat 9 km van Mbombela (Nelspruit) se middedorp af en is ideaal vir diegene wat op soek is na oornagverblyf of 'n ware plaas-ervaring.
Daar is 4 selfsorg-eenhede met oornaggeriewe vir besoekers en reisigers wat op pad is na die grens van Botswana en Mosambiek. Al die eenhede het dubbelbeddens en en suite-badkamers. Alle linne word voorsien.
Daar is 'n area met DStv, 'n kroeg en restaurant. Braaigeriewe en ontbyt is beskikbaar op versoek.
Mbombela (Nelspruit) is bekend vir sy subtropiese klimaat en welige heuwels en is puik geleë vir diegene wat Mpumalanga wil verken. Gaan maak gerus 'n draai by die Laeveld Botaniese Tuine met sy versameling seldsame plantspesies net buite die dorp. Die Sudwalagrotte, die dinosourus-park en die kulturele spilpunt is ook nabygeleë. Klop gerus hier aan vir 'n interessante, leersame ervaring.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Maurice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Lizard Rock het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang