Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LizAris

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 52 resensies vir LizAris
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan O - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Soos bo.

Ons tweede besoek. Uitstekende diens. Eenheid perfek, skoon, met aandag aan die fynste detail. Sal beslis aanbeveel.

LizAris se terugvoer

Baie dankie, Johan, dit was baie lekker dat jy en Sandra weer by ons oorgebly het. Ons sien uit na volgende keer se besoek.
Mooi groete, Arie en Liz

LizAris
Dr Kobus P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Kobus P

Aan te beveel.

Goeie waarde vir geld.

Heloise L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise L

Onbeskryflik oulik!

Wat 'n oulike plekkie, ons het niks gekort nie, daar is waarlik alles wat ons mens nodig het! Sal vir seker hulle aanbeveel en vir seker self weer gaan!

Keith N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith N

What a pleasure.

What a wonderful person. It was like being greeted by a family member. An unexpected turn of events required a change of plans. The host went out of their way to accommodate us. I can't thank them enough for taking some of the worry out of a stressful couple of days.

LizAris se terugvoer

Keith, you were wonderful guests, thank you for your kind words. We are looking forward to hosting you again in May.
Fond regards,
Liz

LizAris
Chantell J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell J

Perfect position and comfort.

Absolutely heavenly. LizAris is definitely one of our top 3 accommodations. We were very comfortable and had everything we needed. The unit is spacious and is perfect for longer term stays as they have plenty of cupboards. The decor has undergone a revamp and is gorgeous - the photos have not yet been updated.

LizAris se terugvoer

It was a pleasure having you and Bazil stay with us, we hope to see you when you do your next road trip. I trust you enjoyed Prince Albert as much as we do.
Kind regards
Arie & Liz

LizAris
Prof Kobus L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L

Wonderlik!

Ons het heerlik gebly. Aangename gasvrou. Sterk aan te beveel.

LizAris se terugvoer

Baie dankie, dit is altyd goed om te hoor ons gaste het lekker gebly. Ons sien uit na jul volgende besoek. Beste groete, Arie & Liz

LizAris
Brad H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brad H

Exceptional value for money.

Owner/operator very welcoming and accommodating. Went out of her way to ensure a pleasant stay.

Sigrid Priscilla W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid Priscilla W

Was very nice and beautiful. Will recommend this place to everyone.

See stars.

LizAris se terugvoer

Thank you Sigrid, we are happy you enjoyed your stay with us. I hope your car is running 100% again.
Kind regards, Liz

LizAris
Annelie G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie G

Lekker geslaap. Diens was goed.

Baie goeie diens, netjies.

Magda N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N

Heerlik gebly.

Pragtige kamer met 'n pragtige ligging en vriendelike gasvrou.

LizAris se terugvoer

Baie dankie Magda, ons hoop julle kuier gou weer by ons.
Voorspoed vir 2024, ons hoop dit is 'n baie goeie jaar vir julle.

LizAris
Johan O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Uitstekend tot in die fynste detail van vergrote spieël vir grimering en verwelkoming sjerrie.

Definitief aanbeveel.

LizAris se terugvoer

Baie dankie Sandra, altyd so bly as ons gaste gelukkig is. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Mooi groete
Arie & Liz Stevens

LizAris
Mariechen B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen B

Pragtig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly!

Sal weer van LizAris gebruik maak.

Anna B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het.

Vriendelike ontvangs, lekker geslaap en sal beslis terugkeer.

Janine G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G

Home away from home!

Pragtige plek, lieflike area en so goed geleë. Die kamer is baie goed ingerig - Liz en Arie het behoorlik aan alles gedink wat mens mag nodig hê. Ons is so vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel! Ons sal verseker terug wees en almal verwys!

LizAris se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle te huisves en ons hoop julle kuier binnekort weer.
Arie & Liz

LizAris
Magda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Netjiese en veilige verblyf. Goeie waarde vir geld.

Die kamer is ruim en pragtig. Al die geriewe wat ons nodig gehad het en meer. Ons sal definitief weer gaan en kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Lynne H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne H

Perfect for what we needed.

My daughter and I needed a place to stay overnight short notice near the Advanced Health Day Clinic and we were accommodated at short notice. Liz was very friendly and looked after us beautifully, even following up after we left to find out how my daughter was doing after her surgical procedure. The room was beautiful, with chocolates on our pillow and coffee/tea-making facilities. We could not have hoped for a better place to have an overnight stay close to the hospital.

LizAris se terugvoer

Thank you so much Lynne, we are happy to have met you both and have you stay with us. We hope Calista has recovered from her procedure (Mom too). We are looking forward to your next visit.

LizAris
Eon T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon T

Wonderful place.

Amazing couple that has the cottage/room. The small touches they add are amazing. Super friendly and they are off-grid which makes it an amazing stay. I will be back again. I have found my home away from home. Already looking forward to going back.

LizAris se terugvoer

Thank you Eon, it was great having you stay with us, and look forward to seeing you again soon.
Arie and Liz

LizAris
Salomie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie L

Lekker gekuier.

Aangename verblyfplek.

LizAris se terugvoer

Baie dankie, Salomie. Dit was lekker om julle te huisves en ons hoop om julle binnekort weer te sien. Onthou dat julle jul motor in die motorhuis kan parkeer, ons het sekuriteit en alarms.
Alles wat mooi is vir julle vir 2024!
Arie & Liz

LizAris
Ilse S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Pragtig, skoon en gerieflike verblyf.

LizAris is 'n klein juweel wat ons ontdek het. Dit het alles en nog meer wat 'n mens nodig het en Liz laat regtig hul gaste welkom voel. Sal graag weer daar tuisgaan.

LizAris se terugvoer

Baie dankie Ilse, dit was lekker om julle te huisves en ons sien uit na jul volgende besoek. Onthou vir volgende keer ons het veilige onderdak parkering.
Arie en Liz

LizAris
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carol B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

Loved every moment, convenient, hostess friendly - highly recommend.

Upon arrival everything was ready and the hostess quickly gave us all the info we needed. We were so happy, she offered assistance should we need it - a home away from home. Thank you.

LizAris se terugvoer

Thank you Carol, we are so happy that you enjoyed your stay and hope to see you soon again. Kind regards. Liz

LizAris
Arthur S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur S

Wonderful, beautiful stay.

Wonderful hosts, attention to luxurious detail and extras made us feel very welcome. Great location and very secure. Thank you for a fantastic stay.

Nicoleen S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen S

Pragtig, silwerskoon en 'n goeie ligging.

Liz en Ari is baie gasvry. Ons plek was keurig gemeubileer, linne kraakvars en alles silwerskoon. Bed slaap heerlik. Lekker koffie en beskuit. Vinnige WiFi beskikbaar. Ons kan LizAris vir seker aanbeveel!

Hanno L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno L

Vriendelik, gemaklik, veilig en netjies.

Die blyplek is baie netjies met al die geriewe en selfs meer as wat nodig is met die vriendlikste diens. Ons is baie spesiaal laat voel en sal dit vir enige persoon op soek na verblyf in die Kaap hoogs aanbeveel en ons sal beslis weer terug gaan.

LizAris se terugvoer

Beste Hanno, dit was 'n groot plesier om julle te huisves, ons sien uit na julle volgende besoek.
Arie en Liz

LizAris
Jaco D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Liz is waarskynlik die beste gasvrou ooit.

Volpunte soos hier bo uiteengesit. Van al die plekke waar ek al oorgebly het, was dit die beste. Dankie Liz.

LizAris se terugvoer

Baie dankie Jaco, dit was heerlik om jou te huisves en ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Mooi groete,
Arie & Liz

LizAris
Cj V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj V

Uit die boonste gestoeltes.

Liz, please don't put the price up soon, so that I can afford to come back. But what one gets is top-class hospitality, service, peace, and more. Highly professional yet homely. Thank you Liz and Ari!

LizAris se terugvoer

Thank you, it was wonderful having you stay with us and we look forward to your next visit to Cape Town.
Arie and Liz.

LizAris
Robert V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V

Comfortable, convenient and welcoming.

A true sense of home away from home. Liz is a great host who made sure my needs were met. Lots of thoughtful conveniences. Well laid out.

Carien P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Die kamer was skoon en netjies asook goed toegerus. Ons het heerlik gebly!

Ons sal enige tyd weer hier tuisgaan. Dit is redelik goed geleë. Ons is gasvry ontvang. Parkering is wel buite, maar op aanvraag het ons ons huurmotor binne die motorhuis parkeer vir veiligheid. Hulle was baie behulpsaam.

Dotti H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dotti H

Baie gemaklik.

Alhoewel ek net een nag by Lizaris oornag het was dit huislik, rustig en ontspanne.

LizAris se terugvoer

Baie dankie Dottie. Ons is so bly jy kon ontspan hier by ons, ons sien uit na jou volgende kuier.

LizAris
Monique K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Skoon en netjies. Lekker naby aan die medi-kliniek.

Ons was gasvry ontvang, die eienaars is baie vriendelik en baie hulpvaardig en gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Die kamer is baie goed ingerig, skoon en netjies.

LizAris se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle te huisves wanneer julle weer 'n Kaapse draai kom maak.

LizAris
Kimberlin W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberlin W

Loved the place and would definitely go again.

Lovely place good service. Would go there again.

Grobler A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grobler A

Uitstekend! baie lekker gebly sal enige tyd weer daar tuisgaan en vir seker aanbeveel!

Wooneenheid is baie netjies en silwerskoon met gemaklike koningsgrootte-bed, lugversorging, WiFi, DStv ens. Pragtige uitsig op Tafelberg, omring met lieflike parke om te gaan stap en naby alle toegangsroetes en winkelsentrums. Baie dankie vir jou gasvryheid, Liz, net plesier gewees om daar te bly!

Pierre G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Uitstekend.

Uistekende waarde vir geld. Diens is onberispelik en voorsien in elke benodigheid.

LizAris se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit doen ons harte goed om te weet julle het so lekker by ons gebly. Ons sien uit na julle volgende oorbly, julle is uitstekende gaste!
Arie & Liz

LizAris
Jan M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Warm unobtrusive hospitality.

Lizaris suited all our needs being close to friends in a quiet safe suburb with a walk in the park close by! Clean and comfortable with every amenity to self cater. Own entrance with off street parking.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Warm onopvallende gasvryheid.

Lizaris pas by al ons behoeftes, dis naby vriende, in 'n stil veilige voorstad met 'n wandeling in die park naby! Skoon en gemaklik met elke gerief vir selfsorg. Eie ingang met parkeerplek op die perseel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sonja B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Skoon, vriendelik, gasvry. Perfek vir oorslaap naby Kaapstad.

Liz en Arrie laat jou dadelik tuis voel. Perfekte oorslaap vir Federer vs. Nadal gewees. Ons het na 01h00 teruggekom en het maklike toegang tot kamer gehad. Dit is die skoonste gastehuis waar ons nog tuisgegaan het. Die koninggrootte-bed met goeie kwaliteit linne was heerlik! Liz het allerhande eetbederfies verskaf. Goeie koffie! Sal definitief aanbeveel.

LizAris se terugvoer

Baie dankie Sonja, dit was lekker om sulke gawe gaste te huisves, ons hoop om julle weer te sien.
Arie en Liz

LizAris
Marinia J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinia J

Hulle was baie gasvry en die plek baie netjies.

Die verblyf was baie lekker, nou wel nie toesluitplek vir motor nie, maar die area is baie veilig.

LizAris se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing, ons waardeer dit baie. Daar is wel toesluit onderdak parkering, baie van ons gaste verkies om sommer buite hul kamer te parkeer. Ek vra om verskoning dat ek nie vir julle dit genoem het nie.
Mooi groete,
Arie & Liz

LizAris
Ida K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ida K

Ons was gasvry ontvang en die kamer is baie goed ingerig, skoon en netjies.

Gasvrou is baie vriendelik en gasvry. Baie hulpvaardig en gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Indien ons weer Kaap toe gaan sal ek definitief weer daar gaan bly.

LizAris se terugvoer

Baie dankie vir jul goeie verwysing. Ons hoop om julle weer te huisves.
Mooi groete,
Liz

LizAris
Petra S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S

Uitstekende verblyf.

Lizaris is alles wat mens wil hê weg van die huis af en kry by ons 'n 15 uit 10. Daar is voorwaar in elke moontlike behoefte voldoen. Ons kan die plekkie onomwonde aanbeveel!

LizAris se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing, dit is altyd lekker om aanbevelings te kry en om te hoor dat ons gaste lekker bly by ons. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Arie en Liz

LizAris
Caren L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren L

Baie goed en netjies.

Baie netjies en baie goed geleë. Verwelkoming was vriendelik en alles net 100%. Sal vir seker weer daar oornag.

LizAris se terugvoer

Baie dankie Caren, ons sien uit na die volgende besoek.

LizAris
Susan B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Waarde vir geld as gevolg van ligging, besienswaardighede slegs paar kilometers in omtrek.

Die gasvryheid van egpaar, netheid van kamer, spesiale aandag om ons verblyf te vergemaklik met melk, eetgoed, ens. het die verblyf baie spesiaal gemaak. Ons kan Lizaris met vrymoedigheid aanbeveel en ons sal definitief weer by hul oorbly.

LizAris se terugvoer

Duisend dankies vir julle mooi resensie, ons sien uit na julle volgende besoek.

LizAris
Mariette M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Net wat jy wil hê: ruim, netjies en baie gasvry.

Ons verblyf was heerlik, rustig en stil by Lizaris. Alles wat jy nodig het in 'n selfsorgeenheid is daar, en nog meer. Baie vriendelik en gasvry ontvang. Sal definitief weer daar gaan kuier.

LizAris se terugvoer

Dit was heerlik om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende kuier. Baie dankie vir die posietiewe terugvoer, dit beteken baie. Volgende keer moet julle gerus julle motor in die motorhuis parkeer, die is altyd beskikbaar.
Beste groete, Arie & Liz

LizAris
Dewaal C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaal C

Heerlike verblyf met 'n wonderlike gasvrou - beste waarde vir geld.

Liz was 'n wonderlike gasvrou, die kamer was skoon en baie netjies met al die geriewe wat mens benodig en meer. Ek het al op verskeie plekke in Kaapstad gebly en die is bo-aan my lys!

LizAris se terugvoer

Groot waardering vir die mooi terugvoer, hoop julle kom maak gou weer so Kaapse draai.

LizAris
Delarey T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey T

Awesome mense.

Wat 'n nice plek en awsome mense. Liz en Arie het ons week gemaak. Sal Lizaris beslis aanbeveel.

Leone G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone G

Soos om tuis te kom.

Ons het toevallig op die dag besluit om nog aan te bly in die Kaap. Het Liz geskakel d.m.v. LekkeSlaap se webtuiste en het dadelik terugvoering ontvang. Die kamer is besonders groot met al die bykomstighede om verblyf heerlik gemaklik te maak, selfs persoonlike items soos 'n weggooi-skeermes, tandeborsel ens. ingeval 'n mens nie voorbereid was nie. Liz en haar man se gasvryheid was besonders en hul het uit hul pad gegaan om ons te verwelkom en tuis te laat voel! Baie dankie!

LizAris se terugvoer

Baie dankie, dit was vir ons baie lekker dat julle hier by ons oorgebly het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom in pragtige Kaapstad.
Mooi groete
Arie & Liz

LizAris
Romeo A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo A

Perfect hosts.

Thanks to Liz and Arie as they are the perfect hosts, felt right at home from the start. Kind and friendly people. We enjoyed our stay very much. Anyone looking for a safe, secure and friendly place to stay, I can recommend Lizaris anytime. Making sure we have everything in the room and being comfortable.

LizAris se terugvoer

Many thanks Romeo. We are looking forward to seeing you when you visit our beautiful Cape Town again.

LizAris
David K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K

Absolute waarde, vyf-ster-gasvryheid en skoon.

Ek sal beslis gebruik maak van Lizaris op my toekomstige reise.

LizAris se terugvoer

Dankie David, ons sien uit na jou volgende besoek.

LizAris
Faan M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan M

Accommodation and hosts perfect.

Lizaris is very accommodating and Arrie and Liz are the perfect hosts.

Johan R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

'n Groot "high five" vir Arie en Liz. Sal nie ander verblyf oorweeg nie.

Puik, ek kan net positiewe kommentaar lewer. Ons kom volgende jaar terug. Dankie!

LizAris se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly en dat julle weer veilig by die huis is. Sien julle in 2017! XOX

LizAris
Jolene L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene L

Baie netjies plek.

Baie netjies plek en die eienaar het aan alles gedink om hierdie verblyf so lekker en gemaklik as moontlik te maak!

LizAris se terugvoer

Dankie Jolene, ons sien uit na julle volgende kuier.

LizAris
Dirk D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Lekker geslaap sal weer daar gaan bly.

Maklik bereikbaar van Kaapstad Lughawe, vriendelike ontvangs deur Liz, uitstekend.

LizAris se terugvoer

Dankie Dirk, hoop om jou binnekort weer te sien.

LizAris
Wilna V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Skoon, netjies, ruim, sentraal en in 'n rustige area.

Die gastekamer is skoon, netjies, ruim, sentraal geleë en tog in 'n rustige woonbuurt. Daar is aan baie klein dingetjies aandag gegee in die gastekamer wat jy nie alledaags in gastekamers kry nie. Ons het baie lekker daar gebly en sal definitief weer daar bly as ons Kaap toe gaan, asook dit aanbeveel vir enige iemand.

LizAris se terugvoer

Baie dankie Lynette, ons sien uit na julle volgende besoek.
vriendelike groete
Arie & Liz

LizAris
Wilma S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Heerlike ervaring.

Ons het so lekker by Lizaris gebly. Liz is 'n uitstekende gasvrou. Die kamer waarin ons gebly het, het alles en nog meer gehad waarvoor ons kon vra. Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons in die Kaap kom.

LizAris se terugvoer

Baie dankie Wilma, dit was lekker om julle hier by ons te laat bly en sien uit na julle volgende besoek hier by ons.
mooi groete,
Arie & Liz

LizAris
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuystraat 10, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NWUwNjVlLTIyMjctNDI0Ny04NGQ3LWZiYTZmOWRkMWUxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 van der Spuy Street Monte Vista 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.880389873919 18.555150479078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang