LizAris
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Johan O - Sep 2024
Algehele gradering
Soos bo.
LizAris se terugvoer
Baie dankie, Johan, dit was baie lekker dat jy en Sandra weer by ons oorgebly het. Ons sien uit na volgende keer se besoek.
Mooi groete, Arie en Liz
Dr Kobus P - Mrt 2024
Algehele gradering
Aan te beveel.
Heloise L - Mrt 2024
Algehele gradering
Onbeskryflik oulik!
Keith N - Feb 2024
Algehele gradering
What a pleasure.
LizAris se terugvoer
Keith, you were wonderful guests, thank you for your kind words. We are looking forward to hosting you again in May.
Fond regards,
Liz
Chantell J - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect position and comfort.
LizAris se terugvoer
It was a pleasure having you and Bazil stay with us, we hope to see you when you do your next road trip. I trust you enjoyed Prince Albert as much as we do.
Kind regards
Arie & Liz
Prof Kobus L - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
LizAris se terugvoer
Baie dankie, dit is altyd goed om te hoor ons gaste het lekker gebly. Ons sien uit na jul volgende besoek. Beste groete, Arie & Liz
Brad H - Mrt 2024
Algehele gradering
Exceptional value for money.
Sigrid Priscilla W - Mrt 2024
Algehele gradering
Was very nice and beautiful. Will recommend this place to everyone.
LizAris se terugvoer
Thank you Sigrid, we are happy you enjoyed your stay with us. I hope your car is running 100% again.
Kind regards, Liz
Annelie G - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap. Diens was goed.
Magda N - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
LizAris se terugvoer
Baie dankie Magda, ons hoop julle kuier gou weer by ons.
Voorspoed vir 2024, ons hoop dit is 'n baie goeie jaar vir julle.
Johan O - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend tot in die fynste detail van vergrote spieël vir grimering en verwelkoming sjerrie.
LizAris se terugvoer
Baie dankie Sandra, altyd so bly as ons gaste gelukkig is. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Mooi groete
Arie & Liz Stevens
Mariechen B - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly!
Anna B - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het.
Janine G - Apr 2023
Algehele gradering
Home away from home!
LizAris se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om julle te huisves en ons hoop julle kuier binnekort weer.
Arie & Liz
Magda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf. Goeie waarde vir geld.
Lynne H - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect for what we needed.
Lees meerLizAris se terugvoer
Thank you so much Lynne, we are happy to have met you both and have you stay with us. We hope Calista has recovered from her procedure (Mom too). We are looking forward to your next visit.
Eon T - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful place.
LizAris se terugvoer
Thank you Eon, it was great having you stay with us, and look forward to seeing you again soon.
Arie and Liz
Salomie L - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
LizAris se terugvoer
Baie dankie, Salomie. Dit was lekker om julle te huisves en ons hoop om julle binnekort weer te sien. Onthou dat julle jul motor in die motorhuis kan parkeer, ons het sekuriteit en alarms.
Alles wat mooi is vir julle vir 2024!
Arie & Liz
Ilse S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en gerieflike verblyf.
LizAris se terugvoer
Baie dankie Ilse, dit was lekker om julle te huisves en ons sien uit na jul volgende besoek. Onthou vir volgende keer ons het veilige onderdak parkering.
Arie en Liz
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Carol B - Des 2022
Algehele gradering
Loved every moment, convenient, hostess friendly - highly recommend.
LizAris se terugvoer
Thank you Carol, we are so happy that you enjoyed your stay and hope to see you soon again. Kind regards. Liz
Arthur S - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful, beautiful stay.
Nicoleen S - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtig, silwerskoon en 'n goeie ligging.
Hanno L - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik, veilig en netjies.
LizAris se terugvoer
Beste Hanno, dit was 'n groot plesier om julle te huisves, ons sien uit na julle volgende besoek.
Arie en Liz
Jaco D - Sep 2022
Algehele gradering
Liz is waarskynlik die beste gasvrou ooit.
LizAris se terugvoer
Baie dankie Jaco, dit was heerlik om jou te huisves en ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Mooi groete,
Arie & Liz
Cj V - Jul 2022
Algehele gradering
Uit die boonste gestoeltes.
LizAris se terugvoer
Thank you, it was wonderful having you stay with us and we look forward to your next visit to Cape Town.
Arie and Liz.
Robert V - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable, convenient and welcoming.
Carien P - Des 2022
Algehele gradering
Die kamer was skoon en netjies asook goed toegerus. Ons het heerlik gebly!
Dotti H - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik.
LizAris se terugvoer
Baie dankie Dottie. Ons is so bly jy kon ontspan hier by ons, ons sien uit na jou volgende kuier.
Monique K - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies. Lekker naby aan die medi-kliniek.
LizAris se terugvoer
Baie dankie, ons hoop om julle te huisves wanneer julle weer 'n Kaapse draai kom maak.
Kimberlin W - Feb 2021
Algehele gradering
Loved the place and would definitely go again.
Grobler A - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend! baie lekker gebly sal enige tyd weer daar tuisgaan en vir seker aanbeveel!
Pierre G - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
LizAris se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit doen ons harte goed om te weet julle het so lekker by ons gebly. Ons sien uit na julle volgende oorbly, julle is uitstekende gaste!
Arie & Liz
Jan M - Feb 2020
Algehele gradering
Warm unobtrusive hospitality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Warm onopvallende gasvryheid.
Lizaris pas by al ons behoeftes, dis naby vriende, in 'n stil veilige voorstad met 'n wandeling in die park naby! Skoon en gemaklik met elke gerief vir selfsorg. Eie ingang met parkeerplek op die perseel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sonja B - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, gasvry. Perfek vir oorslaap naby Kaapstad.
LizAris se terugvoer
Baie dankie Sonja, dit was lekker om sulke gawe gaste te huisves, ons hoop om julle weer te sien.
Arie en Liz
Marinia J - Mrt 2019
Algehele gradering
Hulle was baie gasvry en die plek baie netjies.
LizAris se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing, ons waardeer dit baie. Daar is wel toesluit onderdak parkering, baie van ons gaste verkies om sommer buite hul kamer te parkeer. Ek vra om verskoning dat ek nie vir julle dit genoem het nie.
Mooi groete,
Arie & Liz
Ida K - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons was gasvry ontvang en die kamer is baie goed ingerig, skoon en netjies.
LizAris se terugvoer
Baie dankie vir jul goeie verwysing. Ons hoop om julle weer te huisves.
Mooi groete,
Liz
Petra S - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
LizAris se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verwysing, dit is altyd lekker om aanbevelings te kry en om te hoor dat ons gaste lekker bly by ons. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Arie en Liz
Caren L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goed en netjies.
LizAris se terugvoer
Baie dankie Caren, ons sien uit na die volgende besoek.
Susan B - Mei 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld as gevolg van ligging, besienswaardighede slegs paar kilometers in omtrek.
LizAris se terugvoer
Duisend dankies vir julle mooi resensie, ons sien uit na julle volgende besoek.
Mariette M - Aug 2018
Algehele gradering
Net wat jy wil hê: ruim, netjies en baie gasvry.
LizAris se terugvoer
Dit was heerlik om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende kuier. Baie dankie vir die posietiewe terugvoer, dit beteken baie. Volgende keer moet julle gerus julle motor in die motorhuis parkeer, die is altyd beskikbaar.
Beste groete, Arie & Liz
Dewaal C - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf met 'n wonderlike gasvrou - beste waarde vir geld.
LizAris se terugvoer
Groot waardering vir die mooi terugvoer, hoop julle kom maak gou weer so Kaapse draai.
Delarey T - Mrt 2017
Algehele gradering
Awesome mense.
Leone G - Jan 2017
Algehele gradering
Soos om tuis te kom.
Lees meerLizAris se terugvoer
Baie dankie, dit was vir ons baie lekker dat julle hier by ons oorgebly het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom in pragtige Kaapstad.
Mooi groete
Arie & Liz
Romeo A - Jun 2016
Algehele gradering
Perfect hosts.
LizAris se terugvoer
Many thanks Romeo. We are looking forward to seeing you when you visit our beautiful Cape Town again.
David K - Mei 2016
Algehele gradering
Absolute waarde, vyf-ster-gasvryheid en skoon.
LizAris se terugvoer
Dankie David, ons sien uit na jou volgende besoek.
Faan M - Apr 2016
Algehele gradering
Accommodation and hosts perfect.
Johan R - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Groot "high five" vir Arie en Liz. Sal nie ander verblyf oorweeg nie.
LizAris se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly en dat julle weer veilig by die huis is. Sien julle in 2017! XOX
Jolene L - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies plek.
LizAris se terugvoer
Dankie Jolene, ons sien uit na julle volgende kuier.
Dirk D - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker geslaap sal weer daar gaan bly.
LizAris se terugvoer
Dankie Dirk, hoop om jou binnekort weer te sien.
Wilna V - Feb 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim, sentraal en in 'n rustige area.
LizAris se terugvoer
Baie dankie Lynette, ons sien uit na julle volgende besoek.
vriendelike groete
Arie & Liz
Wilma S - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
LizAris se terugvoer
Baie dankie Wilma, dit was lekker om julle hier by ons te laat bly en sien uit na julle volgende besoek hier by ons.
mooi groete,
Arie & Liz
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Spuystraat 10, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang