Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LizAris

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Soos bo. Ons tweede besoek. Uitstekende diens. Eenheid perfek, skoon, met aandag aan die fynste detail. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
LizAris
Baie dankie, Johan, dit was baie lekker dat jy en Sandra weer by ons oorgebly het. Ons sien uit na volgende keer se besoek. Mooi groete, Arie en Liz

Dr Kobus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aan te beveel. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onbeskryflik oulik! Wat 'n oulike plekkie, ons het niks gekort nie, daar is waarlik alles wat ons mens nodig het! Sal vir seker hulle aanbeveel en vir seker self weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

What a pleasure. What a wonderful person. It was like being greeted by a family member. An unexpected turn of events required a change of plans. The host went out of their way to accommodate us. I can't thank them enough for taking some of the worry out of a stressful couple of days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
LizAris
Keith, you were wonderful guests, thank you for your kind words. We are looking forward to hosting you again in May. Fond regards, Liz

Chantell J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect position and comfort. Absolutely heavenly. LizAris is definitely one of our top 3 accommodations. We were very comfortable and had everything we needed. The unit is spacious and is perfect for longer term stays as they have plenty of cupboards. The decor has undergone a revamp and is gorgeous - the photos have not yet been updated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
LizAris
It was a pleasure having you and Bazil stay with us, we hope to see you when you do your next road trip. I trust you enjoyed Prince Albert as much as we do. Kind regards Arie & Liz

Prof Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlik! Ons het heerlik gebly. Aangename gasvrou. Sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
LizAris
Baie dankie, dit is altyd goed om te hoor ons gaste het lekker gebly. Ons sien uit na jul volgende besoek. Beste groete, Arie & Liz

Bradley H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Exceptional value for money. Owner/operator very welcoming and accommodating. Went out of her way to ensure a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sigrid Priscilla W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Was very nice and beautiful. Will recommend this place to everyone. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
LizAris
Thank you Sigrid, we are happy you enjoyed your stay with us. I hope your car is running 100% again. Kind regards, Liz

Annelie G
1 nag
4.4
Mei 2024

Lekker geslaap. Diens was goed. Baie goeie diens, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magda N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik gebly. Pragtige kamer met 'n pragtige ligging en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liz
LizAris
Baie dankie Magda, ons hoop julle kuier gou weer by ons. Voorspoed vir 2024, ons hoop dit is 'n baie goeie jaar vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Spuystraat 10, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NWUwNjVlLTIyMjctNDI0Ny04NGQ3LWZiYTZmOWRkMWUxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 van der Spuy Street Monte Vista 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.880389873919 18.555150479078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang