Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liza's Cottage Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Rene V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ek beveel Liza's Cottage definitief aan! Rustige omgewing en baie netjies! Baie lekker gebly. Was ideaal om daar te bly met die hospitaal 'n paar treë van daar af. Veilig gevoel om besoektye oor te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven W
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie gerieflik, netjies, skoon en veilig. Aangenaam. Eenheid was baie netjies, gerieflik en veilig. Die bestuur is vriendelik en plaas die belange van hulle gaste eerste. Ontbyt was baie heerlik. Ek sal die gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel aan enige iemand wat verblyf in Hatfield benodig. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Netjies en mooi. Baie veilig. Baie rustige plekkie, gerieflik naby aan die hospitaal. Vriendelike mense en definitief baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gemaklik en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Dit is naby aan eetplekke en ook nie te ver van winkelsentrums af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dippies K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Alles was piekfyn. Baie lekker gebly. Dis net dat as jy koffie wou maak, daar nie melk was nie. Daar was ook geen seep of sjampoe beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Gelieflik en netjies. Dit was alles wat ons nodig gehad het om een aand oor te slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nita B
1 nag
4.2
Jun 2024

Rustig en stil. Ja, vir die doel wat ek in Pta was het ons lekker gewoon.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita B
1 nag
4.2
Mei 2024

Rustig en veilig langs die hospitaal. Definitief gerieflik naby die hospitaal.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie D
Kort verblyf
4.0
Apr 2024

Gerieflik. Ja, ligging is perfek om by die hospitaal te kom.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elzette T
1 nag
3.4
Jun 2024

Goed geleë, voldoen aan behoeftes. Het verblyf naby Gautrein stasie en hospitaal benodig en Liza's Cottage Guesthouse voldoen perfek aan vereistes. Daar is egter geen badprop of seep vir bad/stort.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Llewellyn & Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanza Bopape-straat 1177, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cccd43e743196d9efcfcf9ef804f4305c796db0bc9378b07b7f2ce8c0aa5753e5e14407d54dedd8d49f1e24f7be84c80197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 1177 Stanza Bopape Street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.743183216008 28.23828910797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang