Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liza's Cottage Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Llewellyn & Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 39 resensies vir Liza's Cottage Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rene V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Ek beveel Liza's Cottage definitief aan! Rustige omgewing en baie netjies!

Baie lekker gebly. Was ideaal om daar te bly met die hospitaal 'n paar treë van daar af. Veilig gevoel om besoektye oor te stap.

Steven W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Baie gerieflik, netjies, skoon en veilig. Aangenaam.

Eenheid was baie netjies, gerieflik en veilig. Die bestuur is vriendelik en plaas die belange van hulle gaste eerste. Ontbyt was baie heerlik. Ek sal die gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel aan enige iemand wat verblyf in Hatfield benodig. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf.

Eurika S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika S

Netjies en mooi. Baie veilig.

Baie rustige plekkie, gerieflik naby aan die hospitaal. Vriendelike mense en definitief baie mooi en skoon.

Elize V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Gemaklik en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Dit is naby aan eetplekke en ook nie te ver van winkelsentrums af nie.

Dippies K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dippies K

Alles was piekfyn.

Baie lekker gebly. Dis net dat as jy koffie wou maak, daar nie melk was nie. Daar was ook geen seep of sjampoe beskikbaar nie.

Gustav K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav K

Gelieflik en netjies.

Dit was alles wat ons nodig gehad het om een aand oor te slaap.

Nita B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita B

Rustig en stil.

Ja, vir die doel wat ek in Pta was het ons lekker gewoon.

Nita B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nita B

Rustig en veilig langs die hospitaal.

Definitief gerieflik naby die hospitaal.

Elmarie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie D

Gerieflik.

Ja, ligging is perfek om by die hospitaal te kom.

Elzette T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elzette T

Goed geleë, voldoen aan behoeftes.

Het verblyf naby Gautrein stasie en hospitaal benodig en Liza's Cottage Guesthouse voldoen perfek aan vereistes. Daar is egter geen badprop of seep vir bad/stort.

Andries L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries L

Goed gelee.

Ja, ek het een nag oorgeslaap om by die urologiese hospitaal te wees. Die plek se ligging is baie goed.

Pieter P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Gerieflik naby aan die hospitaal.

Ons het baie lekker gebly. Stil en rustig.

Elise O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise O

Baie netjies, goed geleë.

Vriendelik ontvang, netjiese kamer, goed geleë by urologie-hospitaal. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Alta T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta T

Dit was heerlik om by jul te kon slaap.

Vriendelike ontvangs en personeel. Baie stil , netjies en baie veilig. Sal weer verseker by jul kom oornag.

Riekie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie E

Lieflike en netjiese verblyf.

U gasvryheid plus die verwelkoming van die oulike papegaai sit elke dag 'n glimlag op mens se gesig!

Riekie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie E

Lieflike kamer en baie gawe personeel!

Ek bespreek keer op keer daar.

Christel V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Pragtige plek. Baie gasvry en verblyf is baie gerieflik.

Veilig en gerieflik. Stap net deur hekkie na die hospitaal. Yskas en mikrogolf beskikbaar vir gebruik en mens kan gerieflik in die eetsaal sit en jou eie etes nuttig.

Suzette K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K

Perfekte plekkie naby Urologiese Hospitaal.

Pragtige, rustige en veilige plek. Ontbyt elke oggend is 'n groot bederf. Llewellyn en Adam is wonderlike gashere. Ek sal Liza's Cottage Guesthouse enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Riekie E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie E

Puik!

Diens onverbeterlik en kamer lieflik!

Amanda H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Value for money.

Perfectly suited to my budget and travel needs.

Anita M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita M

Goeie ervaring!

Ons het gevra vir vroeër inklok en ons kamers was onmiddellik beskikbaar. Skoon, netjies en veilig! Sal beslis weer daar bly en aanbeveel aan ander vriende.

Magda W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda W

Die vriendelikste, behulpsaam en netjieste plek om te bly. Skoon en baie rustig en gerieflik loopafstand na die Urologiese Hospitaal. Baie dankie vir al jul vriendelikheid en om mens welkom te laat voel.

Sal hulle vir seker aanbeveel. As jy op soek is na 'n skoon, vriendelike en veilige plek is Liza's Guesthouse die plek om te gaan bly. Baie gerieflik as jy iemand in die Urologiese Hospitaal het, veilige loopafstand. Baie dankie vir al jul vriendelikheid.

Liza's Cottage Guesthouse se terugvoer

Dankie vir so 'n pragtige kommentaar, dit beteken regtig baie om mooi terugvoer te kry.

Dankie

Liza's Cottage Guesthouse
Erna E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna E

Aangenaam.

Ek het reeds weer bespreek vir November 2023.

Henry O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry O

Perfectly situated close to Urology hospital.

Safe, neat, and perfectly situated.

Arjan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arjan D

Baie gerieflik gebly.

Verblyf baie netjies, voorsien slegs die nodige.

Liza's Cottage Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, waardeer dit baie. Na Covid-19 probeer ons steeds herstel en die gastehuis weer in volle werking terugbring.

Liza's Cottage Guesthouse
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Maritza M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M

I love Liza's Cottage. Recommend to all.

Awesome, awesome, awesome.

Liza's Cottage Guesthouse se terugvoer

Thank you for the wonderful rating.
We are glad you had a great time
Many thanks.

Liza's Cottage Guesthouse
Marina C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C

Good.

See stars.

Tanya G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya G

Our stay was pleasant.

The rooms are well appointed and we liked the atmosphere.

Carinda S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carinda S

Gemaklik, skoon, rustig en naby die urologiese hospitaal.

Vriendelike atmosfeer. Aan te beveel vir oornagverblyf. Naby die Gautrein-stasie.

Karien B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien B

Baie gerieflik en naby langs Pretoria Urologiese hospitaal. Toegang tot hospitaal is maklik.

Dankie vir die skoon, gerieflike kamer. Dankie vir hulp en vriendelikheid.

Roeline M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline M

Dit was aangename verblyf, personeel was behulpsaam.

Mooi en rustige omgewing. Het veilig gevoel. Personeel was behulpsaam.

Marianna S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marianna S

Dit was baie onpersoonlik.

Die ligging van hierdie gastehuis is ideaal vir besoeke aan pasiënte by die Urologiehospitaal. Die tuine is pragtig. Kamers keurig en netjies. Tans vind daar opknappingswerk aan die gastehuis plaas wat nie gemeld word nie. Talle werkers beweeg op die perseel wat privaatheid skenk. Daar was geen WiFi-opvangs nie.

Morne H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne H

Onvergeetlike verblyf.

Ek het die voorreg gehad om by Liza's Cottage Guesthouse oor te bly. Puik, puik en nogmaals puik! Dit is absoluut waarde vir geld. Skoon, netjies, sentraal geleë en uitstekende diens van die eienaars.

Liza's Cottage Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n plesier om u by ons te hê. Ons waardeer die wonderlike opmerking wat u vir ons gelaat het.
Dit sal ons aangenaam wees om u terug te verwelkom indien die okkupasie weer sou plaasvind.

Liza's Cottage Guesthouse
Stephen V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen V

Perfect location made to feel welcome nice clean and functional rooms.

Enjoyed the one night stay, we were welcomed and shown around. I was a very nice room, lovely morning breakfast to send us away.

Riane V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riane V

Heerlike, gerieflike en baie netjiese verblyf.

Baie vriendelik ontvang, goed geleë - ons moes van die Urologiese Hospitaal gebruik maak. Sal werklik aanbeveel vir gaste wat sake in daardie area moet doen.

Matthys V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys V

Rustig en gerieflik.

Die gastehuis is loopafstand van hospitale en restaurante. Diens was goed, personeel vriendelik en kamers is baie netjies. Ontbyt was aangenaam. Alles is baie smaakvol ingerig. Ons sal definitief weer van die gastehuis gebruik maak.

Johan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie lekker.

Veiligheid is 'n prioriteit vir ons. Ongelukkig is daar geen diefwering en veiligheidsdeure of geen elektriese heining aan die agterkant nie. Indringers het vrye toegang.

Vanaf
Vanaf R1 012
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R1 012
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanza Bopape-straat 1177, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cccd43e743196d9efcfcf9ef804f4305c796db0bc9378b07b7f2ce8c0aa5753e5e14407d54dedd8d49f1e24f7be84c80197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 012 per nag, vir 1 mens 39 5 1 5 1177 Stanza Bopape Street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.743183216008 28.23828910797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang