Liz's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Botha-laan 186, Lauriston Court 12, Houghton Landgoed, 2192, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Liz's Place bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van die Houghton-landgoed in Johannesburg.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëlkas en oorgenoeg kasspasie. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek.
Houghton-landgoed bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en trekpleisters soos die Nelson Mandela Museum, The Wilds Natuurreservaat, Houghton Gholfklub, James en Ethel Grey Park en Johannesburg-dieretuin.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Louis Botha-laan 186, Lauriston Court 12, Houghton Landgoed, 2192, Gauteng
- Gaste dink Liz's Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Botha-laan 186, Lauriston Court 12, Houghton Landgoed, 2192, Gauteng