Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Labos

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Amazing Sunsets
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ooplan-eenheid in die tuin het slaapplek vir 2 gaste en spog met 'n see-uitsig. Dit beskik oor 1 slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n Nespresso-masjien. Die kombuis bied toegang tot 'n klein sitarea met gemaklike sitplek en 'n see-uitsig. Daar is 'n TV met DStv en gaste kan in die tuin ontspan en die sonsondergang bewonder. Daar is ook 'n buitestort waar gaste na 'n dag op die strand kan afkoel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Shades of Blue
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ooplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en spog met 'n see-uitsig. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n Nespresso-masjien. Die kombuis bied toegang tot 'n klein sitarea met gemaklike sitplek en 'n see-uitsig. Daar is 'n TV met DStv en gaste kan in die tuin ontspan en die sonsondergang bewonder. Daar is ook 'n buitestort waar gaste na 'n dag op die strand kan afkoel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llandudno-weg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17ea9585726894e043e1dd1e7c06ff376d75a25202c54c506b67c3f65eb2e1ccdd3dd5dea80621de641acf544295db9ab81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Llandudno Road Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008498194234 18.347938551343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang