Villa Labos
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Llandudno-weg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Labos bied moderne selfsorgverblyf met 'n 180°-see-uitsig en 'n pragtige sonsondergang en is in Llandudno aan die Atlantiese kus.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle, Amazing Sunsets en Shades of Blue. Elke oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, asook 'n sitarea en 'n kombuis. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste.
Albei eenhede het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Elke woonstel het 'n buite sitarea waar gaste kan ontspan en die see-uitsig geniet. Gratis WiFi is beskikbaar in albei eenhede.
Gaste het toegang tot 'n tuin met braaigeriewe, 'n swembad en sitarea onder bome. Die ligging van die verblyf laat gaste toe om pragtige sonsondergange gade te slaan met 'n skemerkelkie in die hand.
Villa Labos is naby die V&A Waterfront, Tafelberg en Houtbaai.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lizzell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Llandudno-weg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Labos het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Llandudno-weg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap