Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Llandudno Sea-facing Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llandudno-straat 37, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 279 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Llandudno See-front Suite het 'n asemrowende uitsig oor Llandudnobaai en is binne maklike stapafstand van die strand af en bied gerieflike verblyf.

Dié eenslaapkamer-eenheid het sonkrag en slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 'n smaakvol gemeubileerde slaapkamer, 'n moderne badkamer en 'n kombuisie-area. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor gemaklike stoele met 'n TV wat toegang tot Netflix bied. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Die eenheid lei na die lieflike patio, met 'n pragtige uitsig oor die Llandudnobaai, en bied gaste braaigeriewe. Gaste kan die gemeenskaplike swembad wat die kompleks bied, geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Llandudno-straat 37, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 279
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 279
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llandudno-straat 37, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd615d6a03aa39bb388e0e906f59135e5d728f02712a94c407d3ae4dc7f05a43cfb92c15ed3ade6a10c79235f101aac2dc338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 279 per nag (plek vir 2) 37 Llandudno Street Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.007761906205 18.345323224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang