Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luneburgh Cottages

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-kothuis beskik oor 'n slaapkamerarea met 'n koningingrootte-bed en gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n stort en badhanddoeke. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Tee, koffie en suiker word met aankoms voorsien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi en Netflix word voorsien. Die kothuis lei na 'n binnehof met 'n tuin. Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste moet asb. in hulle aangewese parkeerplek parkeer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n yskas, mikrogolf en ketel.

Huisreëls

Die wasgoedfooi is nie by die prys ingesluit nie. Indien gaste 'n wasgoeddiens verlang, kan Luneburg dit akkommodeer.
Skoon badhanddoeke word voorsien. Plaas handdoeke asb. in die wasgoedmandjie met vertrek.
Kombuis - skakel alle toestelle af as u klaar is of die kothuis verlaat.
Die basiese items word voorsien om 'n vinnige en maklike maaltyd te maak.
Gaste kan ook 'n ete by 'n wye verskeidenheid restaurante bestel.
Lüneburgh bied ook tuisgemaakte maaltye teen 'n prys.
Leefarea - alle afstandbeheerders vir die TV's moet in die kothuis gelaat word.

Sekuriteit en deure:
Daar is moderne sekuriteit vir u veiligheid.
Maak seker dat die hoofhek toe is.
Gebruik die gaste-ingang, 'n sleutel vir u kamer word voorsien.
Maak asseblief seker dat u deure gesluit is.
Alle motordeure moet snags gesluit word.
Die gastehuis is nie aanspreeklik vir gesteelde items nie.
Daar is 'n muurkluis vir waardevolle items.

Rook:
Moenie rook binnenshuis nie, 'n boete mag gehef word.
Daar is aangewese areas buite vir hierdie aktiwiteit.

Asblik/herwinning:
Vullis sal elke tweede dag uit die eenheid verwyder word deur ons personeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis 3: Executive-suite
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met Netflix, gratis WiFi, sitplek buite en veilige parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n yskas, mikrogolf en ketel.

Huisreëls

Die wasgoedfooi is nie by die prys ingesluit nie. Indien gaste 'n wasgoeddiens verlang, kan Luneburg dit akkommodeer.
Skoon badhanddoeke word voorsien. Plaas handdoeke asb. in die wasgoedmandjie met vertrek.
Kombuis - skakel alle toestelle af as u klaar is of die kothuis verlaat.
Die basiese items word voorsien om 'n vinnige en maklike maaltyd te maak.
Gaste kan ook 'n ete by 'n wye verskeidenheid restaurante bestel.
Lüneburgh bied ook tuisgemaakte maaltye teen 'n prys.
Leefarea - alle afstandbeheerders vir die TV's moet in die kothuis gelaat word.

Sekuriteit en deure:
Daar is moderne sekuriteit vir u veiligheid.
Maak seker dat die hoofhek toe is.
Gebruik die gaste-ingang, 'n sleutel vir u kamer word voorsien.
Maak asseblief seker dat u deure gesluit is.
Alle motordeure moet snags gesluit word.
Die gastehuis is nie aanspreeklik vir gesteelde items nie.
Daar is 'n muurkluis vir waardevolle items.

Rook:
Moenie rook binnenshuis nie, 'n boete mag gehef word.
Daar is aangewese areas buite vir hierdie aktiwiteit.

Asblik/herwinning:
Vullis sal elke tweede dag uit die eenheid verwyder word deur ons personeel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Western-laan 3, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a5264b4d6ac547f1be342c6a527e49e530d75ea07a9951b6cfc67a1ed07f45a088a7358d5e49e0e92718dc4b7b791c09810?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 3 Western Avenue Berea 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.986932881475 27.899190187454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang