Luneburgh Cottages
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Western-laan 3, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Luneburgh Cottages is in Oos-Londen en bied gerieflike verblyf in ruim selfsorgkothuise. Die akkommodasie is ideaal vir korttermynverblyf vir die kommersiële mark, uitsoekerige reisigers en oornaggaste.
Verblyf word aangebied in 2 selfsorgkothuise. Elke oopplan-kothuis het 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kothuis het ook 'n TV met Neflix en gratis WiFi.
Die kothuise lei almal na 'n binnehof met 'n tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Western-laan 3, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Luneburgh Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Western-laan 3, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap