Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loch Haven

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Rondevleiweg, Deel 17 van Plaas 186 Drie Valleijen, 19 km vanaf Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 R748 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Loch Haven bied verblyf in knus houthuisies, wat ideaal is vir paartjies wat 'n privaat, rustige wegbreekplek soek. Dit spog met 'n verskeidenheid voëllewe, wild en natuurlike plantegroei en bied asemrowende uitsigte op die berge en oor die woude en die Rondevlei-mere. Loch Haven is naby Sedgefield geleë en is net 9 km vanaf Kleinkrantz-strand en 12 km vanaf Wildernis-strand.

Dié lodge beskik or 6 houthuisies wat elk slaapplek vir 2 gaste het en voetslaanpaaie na die woud bied. Hierdie houthuisies beskik oor 'n oopplan-ontwerp en het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie houthuisies lei na 'n houtdek met 'n opelug-kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié dek het sitplek en is ideaal vir gaste wat die uitsigte wil geniet.

Die lodge is ongeveer 5 km vanaf SANParke Rondevlei Bird Hide, 11 km vanaf Wild Oats Community Farmers' Market, 23 km vanaf Garden Route Mall en 38 km vanaf die George Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Loch Haven
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langs die Rondevleiweg, Deel 17 van Plaas 186 Drie Valleijen, 19 km vanaf Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loch Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
R880 R748
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R880 R748
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Rondevleiweg, Deel 17 van Plaas 186 Drie Valleijen, 19 km vanaf Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c38f1e8aa3b4765c5c3f837aa0f5f4705ffd150dba69447aadf7245f85d65516b827cef981f791a5e0d7ffeb85ad818fd5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R748 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Off Rondevlei Road Portion 17 of Farm 186 Drie Valleijen 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986109 22.706321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang