Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loch Loerie River Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seven Passes-weg, Plaas 162, Erfdeel 2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Loch Loerie River Cottage is 'n heerlike selfsorg-eenheid in Wildernis, omring deur 100 hektaar inheemse woud en begrens deur die Touwsrivier en die Outeniekwaberge. Dis 'n ideale plek vir gesinne of klein groepies om tyd saam te geniet, gedompel in die natuur.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer, saam met 'n buitestort. Die eerste 2 slaapkamers is ingerig met gemaklike dubbelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Gaste kan maaltye by die aangrensende etenstafel met sitplek vir 6 geniet of in die sitarea ontspan. Die leefarea sluit ook 'n houtkaggel en 'n binnebraai in.

Die leefarea lei na 'n houtdek met sitplek buite en bied direkte toegang tot 'n skouspelagtige rivierstrand met die natuur rondom. Boonop bied die omliggende area bekoorlike koffiewinkels, restaurante, geriefswinkels en 'n plaaslike kosmark, net 'n kort entjie se ry weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Seven Passes-weg, Plaas 162, Erfdeel 2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seven Passes-weg, Plaas 162, Erfdeel 2, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45e52d1014a22738190e01cf82639a1695a99e064a8648ef2f4b0c5c1fe5de301022c5eac73ebad1eb494abc83633e23783c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) Seven Passes Road Farm 162 Portion 2 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.945467122084 22.613913416862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang