Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loch Maree Guest Farm and Field Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Elsa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Retha die gasvrou was baie vriendelik. Verblyf was uitstekend. Al die geriewe was beskikbaar en ontbyt uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jock M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Loch Maree is like an oasis. Everything you could wish for in the middle of nowhere. We loved the remoteness of LM. Comfortable accommodation and well-appointed. The salt lake was amazing! However, it would be helpful to have a sign at the T-junction to direct visitors to the guest farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2023

Rustig. Te veel grondpad. Was te ver van die Kgalagadi ingang, nie geweet van grondpad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Derek T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Fantastic field lodge, privilege to have rain. Retha made us some wonderful fresh farm bread!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2021

Heerlike ontspanning. Dis bietjie uit die pad uit, maar as jy die ekstra paar kilometers kan ry is dit regtig die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joa B
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2019

Rustig. Ons is jagkamp toe gestuur waar twee huisies en 'n kookarea was. Iemand van die plaas sou ons kom besoek die aand. Ons het nie geweet hoeveel huisies is ons s'n nie, slaap daar nog gaste en of ons kan afpak nie. Ons het dus tot donker rondgedraai en toe niemand opdaag nie in twee slaapplekke ingetrek. Ons het ook nog geld geskuld wat ek wou betaal. Later die aand het van die werksmense vir ons heerlike vetkoek gebring wat ek na die tyd die gasvrou voor bedank het. Met ons terugkeer het ek 'n WhatsApp gekry wat die uitstaande bedrag getoon het en het ons die geld oorgeplaas. Ek wou nie 'n resensie skryf nie, want daar was nie rêrig fout nie maar ons het ook nie rêrig welkom gevoel nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandré
Loch Maree Guest Farm and Field Camp
Hi Joa, Ek maak verskoning vir die ongerief. Ek self het jul by die hoofopstal ontvang en gesê jul kan maar opgaan en jul tuismaak. My skoondogter sou die aand by jul 'n draai maak, maar hul het bietjie laat uit Upington teruggekom. Ek het nog gaste by my in die Familie Suite gehad wat ek 'n 'sundowner op 'n duin moes gaan gee, asook aandete, en kon nie self by jul uitkom nie. Ek het wel vetkoeke na hul gestuur om hul welkom te laat voel. Ek is baie jammer ons het nie na jul gegaan nie, dit was nalatig en ons vra om verskoning vir dit.

Andre G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2019

Baie goeie waarde vir geld. Aangename ontvangs, warm hartlikheid, goeie akkommodasie en keurige etes voorgesit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Betsie M
Kort verblyf
5.0
Okt 2017

Verskriklik lekker! Ek het baie lekker gebly! Loch Maree is 'n baie oulike plek vir enige iemand/paartjie/groep wat in die Kalahari reis of spesiaal wil deurry vir 'n lekker kuier-naweek. Ek het in die veldkamp gebly wat baie goed toegerus, netjies en skoon was! Ek en my 2 scotties het elke middag 'n sundowner op die duin saam die blafgeitjies geniet, oomblikke wat ek nooit sal vergeet nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pine P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2017

Fantastic Kalahari dune 4x4 route. We want to thank Loot for his hospitality during our visit. Ice was even delivered to us at our campsite after a long day in the dunes. The campsite was clean and even braai wood was supplied. The solar heated open shower was something to experience early in the mornings. Very very refreshing with an open sky above you. The 4x4 route is worth every cent and sand dunes could be driven at any level. I thought an FJ can not get stuck in the sand. Even the ladies had to assist to dig it out - great fun. To prepare and have lunch in the desert is something to be experienced. This is a MUST for any person with an appetite for sand dunes We will be back for more fun. Many thanks Loot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2017

Rustig en weg van enige lawaai. Ruim en ideaal vir groepe. Sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nandré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R532
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R532
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loch Maree-gasteplaas, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ5VPV2OKNiE7Ue99K7QKEN9HPvRx8LYSByUgej1DazDQ00MeUc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R532 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Loch Maree Guest Farm Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.122326809516 20.503643550308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang