Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lochnest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Janine K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Gemaklik en vriendelik. Baie vriendelike mense en het baie tuis gevoel. Veilige area gewees om te bly en het minimale verkeer gehad wanneer ek gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Lochnest
Thank you so much for the positive review!

Shelley R
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lovely, and comfy! Lovely all round. Room is comfortable, clean and cosy. Like a home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntokozo M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Happy. I enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand O
Kort verblyf
3.8
Mrt 2025

Good. Good, homely accommodation. A demarcation wall between the main house and accommodation is recommended for privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

K-cee L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Netjies en veilig. Die verblyf is netjies en in 'n veilige area geleë. Die gasvryheid van die gasheer en sy gesin is uitstekend. Ek sal vir seker hierdie verblyf vir enige iemand voorstel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Comfortable and quiet. Robbie was a very friendly and helpful host. We had a pleasant stay and the location was safe and quiet, and gave easy access to all we wanted to see and do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Petty V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Baie gerieflik. Baie lekker gebly - Jammer voertuig moet buite staan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf
4.2
Aug 2024

Kompak en goed toegerus. Te kamer. Kompakte, goed toegeruste, veilige verblyf in Rondebosch.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Robbie
Lochnest
Thanks Elmarie!

John F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Rustig en aangenaam. Lochnest is goed geleë en het alles in die chalet gehad wat ons nodig gehad het. Vriendelike en behulpsame gasheer. Ons het die rustigheid en veiligheid geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrisna K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Lieflike plek. Lieflike plek, goeie en veilige area, baie vriendelike gesin, mooi plek met al die geriewe wat nodig is vir selfsorg. Kon aanwysings maklik vind, kon kom en gaan soos ons wil sonder om mekaar te versteur en naby aan die lughawe. Sal enige tyd weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Lochnest
Baie dankie vir die resensie! Dit was wonderlik om jou te huisves!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R995
R 995 R 846
per nag, vir 2 mense
Vanaf R995
R 995 R 846
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lochweg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd14bfd854fc371c10aef3053bd4191bb03d4c6fdc9c8b068bee7b36eb8b8842361add6cf559d11ec71e4f088bfe963ef0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R846 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 3 Loch Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95605877922 18.488429567045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456