Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lochnest

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lochweg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R808 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lochnest is 'n bekoorlike en elegant versierde selfsorg-eenheid, geleë op 'n residensiële eiendom maar met sy eie privaat ingang, in die rustige en stil woonbuurt Rondebosch. Dit is 'n huislike basis om saam met geliefdes te geniet oor gesinsvakansies, of vir sakemanne.

Die gerieflike selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die eenheid het 'n platskerm-TV met DStv en Netflix, WiFi, 'n verwarmer en 'n staande waaier. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoofplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, lugbraaier en eetgerei en breekware.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en stoele. Gas- en houtbraaigeriewe is beskikbaar.

Gaste is welkom om van die sprankelende swembad gebruik te maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Shelley R
5.0
Lovely, and comfy! Lovely all round. Room is comfortable, clean and cosy. Like a home from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Ntokozo M
5.0
Happy. I enjoyed staying there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
K-cee L
5.0
Netjies en veilig. Die verblyf is netjies en in 'n veilige area geleë. Die gasvryheid van die gasheer en sy gesin is uitstekend. Ek sal vir seker hier...
Sien meer
Feb 2024
Chrisna K
Besigheidsreis
5.0
Lieflike plek. Lieflike plek, goeie en veilige area, baie vriendelike gesin, mooi plek met al die geriewe wat nodig is vir selfsorg. Kon aanwysings ma...
Sien meer
Nov 2023
Derick M
5.0
Lochnest was perfect for the purposes of my visit. Robbie was a friendly, hospitable, and accommodating host. I really appreciated his ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lochweg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lochnest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lochweg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffd14bfd854fc371c10aef3053bd4191bb03d4c6fdc9c8b068bee7b36eb8b8842361add6cf559d11ec71e4f088bfe963ef0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 3 Loch Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95605877922 18.488429567045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang